Vishoek Akkommodasie by The View Apartment 7 | LekkeSlaap
+18

The View Apartment 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon'stadweg 43 , Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The View Apartment 7 is in ‘n seekant-woonstelblok in Vishoek. Dié ouwêreldse vissersdorpie is bekend vir sy wit sandstrande .

Dié woonstel beskik oor 2 kamers en het slaapplek vir 5. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Die tweede kamer het ‘n stapelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Daar is ook ‘n slaapbank in die sitarea.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, stoof, 2 oonde, mikrogolf, broodrooster en ketel. Die eenheid het ook ‘n TV en toegang tot ‘n stoep en tuintjie.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters.

Slaapplek

’n Bespreking by The View Apartment 7 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Simon'stadweg 43 , Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon'stadweg 43 , Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIve1qcefzZbmSOK12MCuXHmUg79782MdL4EWLZz8GPycNMVBQP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 5) 43 Simon's Town Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.1437079 18.436244
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za