LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The View B&B | LekkeSlaap
+47

The View B&B

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 90 resensies vir The View B&B
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andrea B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die moeite werd en waarde vir geld.

In die dorp, maar ook nie in die dorp nie, met die lieflikste uitsig en stilte wat dit laat voel of jy eintlik iewers in die bos is. Ons het die lieflikste sonsopkoms sommer uit ons bed dopgehou met 'n koppie koffie in die hand. Ek sal The View B&B beslis aanbeveel.

Johan V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Besigheidsreis

Oornag geniet.

Eienaars het spesiale moeite gedoen om te verseker dat ek later as normaal by die fasiliteit kon inteken a.g.v. die afstand vanaf Upington gereis.

Hans P - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte boere-gasvryheid.

The View het ‘n pragtige bosveld-tipe uitsig. Die kamers is luuks en die diens is baie goed.

Sonet D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Die gastehuis is buite die gewoel van die dorp maar tog baie naby. Die uitsig is besonders. Kamers is smaakvol, baie netjies en skoon. Ons is goed ontvang en deurentyd goed en vriendelik hanteer. Die ontbyt was heerlik.

Paula O - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula O

Gaafste mense wat ek in 'n lang tyd teëgekom het. Bittermooi plek met 'n fantastiese uitsig.

Die ligging is regtig lekker. Die plek is baie mooi en die natuurskoon en netjiese tuin laat jou dadelik ontspan.

Karen R - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R
Gesin met tieners

Salig, rustig, rus vir jou siel.

Netjiese gastehuis in pragtige omgewing. Waarde vir geld.

The View B&B se terugvoer

Karen, Baie dankie, lekker dag.

The View B&B
Mariette V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal dit hoogs aanbeveel.

Liana P - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en die moeite werd.

Ons was vir een nag daar en was mal daaroor. Dit was netjies, modern en die natuur om die gastehuis is pragtig. Het pragtige sonsopkoms gesien en in die aand die liggies bekyk. Dit is 'n ideale plek vir 'n wegbreekgeleentheid en vir seker waarde vir geld.

The View B&B se terugvoer

Baie dankie, lekker dag.

The View B&B
Johan P - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professionele, vriendelike ervaring.

Vir seker sal weer by The View B&B oorslaap. Vriendelike diens, netjiese plek. Definitief die moeite werd.

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Mandy M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing in every way. Will go again.

Awesome.

The View B&B se terugvoer

Thank you.

The View B&B
Ilette S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilette S
Saam met vriende

Die mees ongelooflike gastehuis waarin ons nog ooit gebly het! Sielskos in alle opsigte!

Wonderlike, spesiale gasheer en gasvrou. Selfs die sebras, blesbokke en volstruise het ons welkom laat voel! Baie dankie julle!

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Tewie P - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tewie P
Gesin met tieners

Baie vriendelike ontvangs, Eienaars gaan uit hulle pad tydens jou verblyf.

Sal beslis weer daar oor bly. Wat 'n ongelooflike plek en uitsig. Dankie weereens en sal enige tyd weer daar oornag.

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Andre D - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een aand oornag om bietjie Potch te verken.

Vriendlik en netjies.

Christiaan W - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

10/10.

Puik diens en persoonlike aandag.

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Izelle B - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asbsoluut fantasties.

Uitstekende diens en het so welkom gevoel. Sal definitief weer gaan.

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Mariette K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette K
Enkelreisiger

Gorgeous sunset and sunrise.

It was my second-time staying at The View B&B and it was again a great experience. It's an amazing location and service truly made my stay great. There are opportunities to run and enjoy the most gorgeous sunset and sunrise. The owners make your stay very special. Thank you.

The View B&B se terugvoer

Mariette, Dankie.

The View B&B
Eldoreen E - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldoreen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne met 'n asemrowende sonsondergang.

Johan en Marlize het ons baie vriendelik ontvang. Die gastehuis is pragtig en die uitsig pragtig. Ons het die mooiste sonsondergang gesien. Die ontbyt was fantasties. Baie dankie vir 'n wonderlike wegbreek. Dit wat jy op die foto's sien, dit is wat jy kry. Pragtige plek.

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Mariette K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette K
Besigheidsreis

Lafenis vir die siel

Asemrowende uitsig in 'n rustige omgewing. Vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt. Skoon ruim kamers - sal beslis weer besoek.

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Esmé N - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The View sê dit alles.

The View is pragtig. Ons verblyf was 'n lekker ervaring. Die uitsig is een vir die boeke. Ontbyt was heerlik en die eienaars is baie vriendelik. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

The View B&B se terugvoer

Dankie, sien uit om julle weer te ontvang.

The View B&B
Hercule D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercule D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitspattig lekker gebly!

Heerlike ontbyt en luukse kamers, met baie gasvrye eienaars. Die stil omgewing en pragtige uitsig maak die kuier net soveel beter. Puik waarde vir geld.

The View B&B se terugvoer

Hercule, Dankie.

The View B&B
Annarjie V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful environment with friendly and host.

Friendly welcomed and helpful in our needs. Breakfast was delicious. Comfortable and beautiful apartment.

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Jacques C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Vriendelike diens en pragtige omgewing!

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Dean T - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay. Very friendly hosts and super service.

Highly recommend to future guests.

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Ruan N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste in Potch.

Baie rustige ligging met baie vriendelike ontvangs. Die uitsig is baie mooi en baie lekker ontbyt.

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Elriët L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elriët L
Saam met vriende

Sal enige tyd weer gaan!

Mense behandel hulle kliënte so goed! Ongelooflike waarde vir geld en ontbyt was tops!

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Karen D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Besigheidsreis

Fantasties! Sal vir seker teruggaan!

Die eienaars het my so laat welkom voel. Uitstekende waarde vir geld. Lieflike kamers met alles wat mens nodig het. Pragtige uitsig. Die ontbyt was heerlik en so mooi aangebied. Ek sal vir seker terug wees!

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Zack D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zack D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, rustige plek met 'n asemrowende uitsig.

Naby aan alles wat benodig word, maar ver genoeg vir rustigheid.

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Nicolette C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette C
Enkelreisiger

Vriendelike diens en pragtige slaapplek.

Die gasheer is vriendelik en die kamers is pragtig. Ontbyt is smullekker en algeheel net 'n great plek! DStv sal 'n great ekstra wees.

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Anri V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri V
Enkelreisiger

Uitstekend.

Beste waarde vir geld, baie netjies en die diens en ontbyt is second to none.

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Conrad E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic experience with an amazing view.

Everything was so clean and nice, amazing hosts.

The View B&B se terugvoer

Dankie, lekker dag.

The View B&B
Marine V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning, comfortable and perfectly located.

We slept at The View when we attended a wedding at Feather Hill.

The View B&B se terugvoer

Thank you for the nice review, it was a pleasure to accomodate you. Hope to see you again.

The View B&B
Frans S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S

Fantasties

Baie goeie prys en lekker plek om te bly!

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Ine C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Besonders mooi, skoon en baie vriendelike personeel. Sal enige tyd weer gaan.

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Dewet M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons beste B&B ervaring ooit!

Uitstekende waarde vir jou geld, en die ontbyt was uit die boonste rakke. Julle sal ons vir seker gou weer sien.

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Katlego M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katlego M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it!

I'll be there again soon, beautiful place.

The View B&B se terugvoer

Thank you.

The View B&B
Motsharine M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motsharine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience.

We experienced love and kindness. We were taken care of with delicious food. Neat place and the view is fantastic.

The View B&B se terugvoer

Thank you.

The View B&B
Suney P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suney P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en stil

Dis 'n stunning plek met dierbare, amazing mense. Ontbyt was heerlik. Pragtige view en natuur met heerlike stilte. Netjies, skoon en defnintief goeie waarde vir geld. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Lilanie V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense. Presies soos op foto's. Heerlike ontbyt. 100% waarde vir geld. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

The View B&B se terugvoer

Baie dankie.

The View B&B
Garth L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garth L
Besigheidsreis

Ja verseker vriendelike eienaars, pragtige uitsig, gerieflike en baie mooi kamers.

Baie mooi plek, uitsig met wild op die perseel, sal dit beslis aanraai.

Elsie S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike diens. Puik gasheer. Sal dit def vir enige iemand aanbeveel. Sien def weer.

Dit was 'n heerlike wegbreekaand. Kan nie wag om weer te gaan nie. Uitkyk is uitstekend. Vriendeliker diens, sal jy nie êrens anders kry nie. Baie baie dankie.

Angelika M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige naweek in die natuur.

Ongelooflike, vriendelike mense, die uitsig van die balkon af was baie mooi en oop. Regtig waarde vir geld, presies dieselfde uitsig en rustigheid as duurder en nader plekke. Alles was netjies en skoon, ontbyt was lekker warm. Ons het tot laat makietie by 'n troue en daar was geen probleem om te kom en gaan soos ons wou nie. Behalwe vir die alarmstelsel, is daar ook "waghond" (volstruise) op die perseel. Regtig baie lekker rustige naweek gehad, baie dankie.

Roelien S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly in die gastehuis.

Ek en my man het al in verskeie gastehuise in Potchefstroom gebly maar hierdie een is vir seker die beste gastehuis in Potchefstroom. Die plek is ongelooflik netjies en skoon. Jy het ook die mooiste uitsig. Dit is baie rustig. Die eienaars in baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie ook vir die heerlike ontbyt wat Franco kon saam wees. Dit het vir ons so baie beteken. Ons sal in die toekoms net in hierdie gastehuis tuisgaan.

Marietjie G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G
Enkelreisiger

Well appointed and wonderful view.

The stay was par excellence!! The only negative if you could call it that is that there was no hairdryer. The view, peacefulness and outstanding service allowed to overlook that and casually air dry. Great stay.

Monique S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, vriendelike diens.

Ons was 'n bruidspaartjie gewees wat na ons troue hier oornag het. Marlize-hulle se diens was so vriendelik, baie professioneel en ons het dit vreeslik waardeer dat hulle ons so tegemoet gekom het met al die troureëlings tussen-in. Die kamer was ook pragtig en netjies. Die uitsig is werklik mooi, en pas by die plekkie se naam! Die ontbyt was ook uit die boeke, ons het vreeslik bederf gevoel. Sal The View B&B beslis vir enige iemand aanbeveel.

Leonie C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Wow waar begin ek? Dit was so lekker rustig daar. Het so lekker ontspan. Marlize en Johan is fantastiese gashere en die ontbyt is heerlik. Sal beslis weer gaan en enigeen aanbeveel om daar tuis te gaan.

Wessel D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde.

Goed geleë. Fantastiese uitsigte. Goeie en vriendelike diens.

Wouter O - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met 'n fantastiese uitsig.

Die gastehuis is baie ruim met 'n fantastiese uitsig oor Potchefstroom in die aand. Johan en Marlize is wonderlike gashere wat uit hulle pad gaan om dit gemaklik te maak, sal enige tyd weer daar wil gaan bly.

Danelle M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Sal wel nie 'n plek wees waar ek my 2 jarige kind sal vat nie omdat die kamers net geskik is vir 2 mense, maar as ek en my man weer so 'n naweek het sal ek weer daar bly. Heerlike ontbyt en pragtige uitsig.

Jana S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana S
Saam met vriende

Perfek.

The View is regtigwaar 'n besonderse bestemming. Kliëntediens, netheid, ligging, waarde vir geld. Alles is 5-ster.

Johan H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en bekostigbaar.

Johan en Marlize het ons hartlik ontvang by The View en hulle gastehuis is baie ruim en ons het ons verblyf baie geniet. Ons het ook wild om die gastehuis gesien en die uitsig op Potchefstroom in die aande baie geniet.

Yvonne S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Familie-gevoel-tuiste

Sal vir seker weer daar oorbly, baie baie netjies. Baie rustige atmosfeer. Dis stil en uit die gejaag van die stad. Ontbyt was baie lekker - geen klagtes.

Madelein V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V
Besigheidsreis

Ongelooflik mooi en baie vriendelike diens.

Dit was baie lekker en baie mooi. Sal vir seker weer daar bly.

Brendon K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon K
Saam met vriende

Baie mooi en 'n rustige omgewing.

Dit was pragtige verblyf. Afgesonder van bedrywighede, maar nie ver van die dorp af nie.

Dean T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Vriendelike mense.

Het baie lekker gebly. Sal graag weer daar gaan bly.

Hermina F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermina F
Saam met vriende

Wonderlik en beslis 'n view!

Gasvry, skoon, vars en vry. Nie onnodige clutter nie, maar stylvol, fantastiese uitsig. Heerlike ontbyt daarby.

Edward O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste in Potch.

Ons sal nooit weer ander verblyf in Potch boek nie. As The View vir ons plek het sal dit die gastehuis wees waarheen ons elke keer gaan. Die plek is baie skoon en netjies. Die uitsig en rustigheid is goed vir die siel. Johan en Marlize is wonderlike gashere wat uit hulle pad gaan om dit gemaklik te maak, daar heers 'n huislike atmosfeer wanneer mens hier oornag. Inderdaad 'n huis weg van die huis, en spot goedkoop vir wat mens kry! Mens daag op as gaste en gaan daar weg as vriende.

Christo F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ontspannend. Kon heeltemal af switch vir die naweek.

Was baie lekker gewees, baie rustig. Jy is weg van die geraas en dis net duiwe en stilte om jou, en die uitsig is asemrowend. Johan en Marlize laat jou baie welkom voel en is net die beste. Gaan definitief weer teruggaan.

Leonie M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, pragtig!

Pragtige uitsig, netjiese geriewe en koningskos vir ontbyt! Gasheer en gasvrou met harte van goud! Baie dankie!

Paul B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met vriende

Heerlike rustige blyplek met vriendelike gashere!

Ons het heerlik gebly by The View Gastehuis! Dit het 'n lekker rustige plaasgevoel en die kamers is mooi netjies met mooi uitsigte. Johan en Marlize is baie gawe gashere en laat mens baie tuis voel. Die ontbyt was ook heerlik gewees en hulle bied goeie waarde vir geld verblyf!

Anton N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N

Waarde vir geld.

Pragtige area, pragtige uitkyk, lieflike kamers en baie vriendelike gasvryheid. Sal beslis weer hier wil bly.

Poena V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poena V
Enkelreisiger

Great place to stay.

Travelled for business. Clean, spacious room in a very nice environment. Great hosts. Highly recommended.

Cassie L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, aangenaam en onverbeterlik 10 uit 10!

Van die vriendelike ontvangs, die aangename verblyf met die pragtige uitsig tot die uitmuntende ontbyt die volgende oggend was dit net een groot fees. Baie dankie aan twee voortreflike mense, ons sal julle en julle plek verseker aanbeveel.

Marthinus V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus V
Enkelreisiger

Baie mooi, netjiese huis met vriendelike mense en 'n goeie uitsig oor die area.

Die gastehuis sit op 'n heuwel op privaat grond met 'n uitsig oor die area en volstruise, bokke en zebras wat rondloop op die landgoed buite die erf. Die erf en die tuin word duidelik goed onderhou. Dit is net buite Potchefstroom, so dit vat nie lank om tot in die dorp te kom nie. Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig, die huis is mooi en netjies, die kamers is netjies en skoon en die ontbyt was goed. Definitief waarde vir geld!

Miekie H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miekie H
Besigheidsreis

Pragtige kamers en innemende gashere!

Ons het regtig ons verblyf by The View geniet. Die kamers is ruim en skoon. Ontbyt was wonderlik en ons is geakkommodeer alhoewel ons baie vroeg na ons verblyf vertrek het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful rooms and gracious hosts!

We truly enjoyed our stay at The View. The rooms are spacious and clean. Breakfast was wonderful and we were accommodated although we left very early after our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mari V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Manjifieke, bekostigbare, uitstekende verblyf.

Kan The View met 'n oop gemoed aanbeveel. Uitstekend.

Susan V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unexpected wildlife.

A lovely B&B with great views. You can watch the sunrise and sunset from your balcony.

Yolandé H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ek kon meer sterre gee vir hierdie fantastiese gastehuis.

Fantastiese plek, sal dit beslis aanbeveel.

Matti T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matti T
Besigheidsreis

Wow ontvang.

Wonderlik oorgebly. Was gemaklik en als op plek. Ontbyt was heerlik verby! Baie dankie dat ons tuis gevoel het en in julle skoon mooi plek kon oorslaap. Die uitkyk op die dorp is iets om te waardeer. So 'n voorreg om nog die natuur en diere te kan aanskou!

Bennie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Definitief 'n plek om te ontspan!

Helois F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helois F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld, lieflike verblyf en ontbyt.

Baie goeie diens, uitstekende verblyf en ontbyt. Kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Johann M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Enkelreisiger

Puik verblyf in 'n betowerende omgewing.

Die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om gerief en gasvryheid te verseker. Dit is pragtige gastekamers met 'n fantastiese uitsig. Die feit dat die goed ingerigte gesinskamer en kombuis tot die gaste se beskikking is, is 'n groot pluspunt. Die ontbyt wat ingesluit is by die prys, is uit die boonste rakke.

Willem F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik baie lekker!

Dit was ongelooflik baie lekker, baie dankie julle vir die voorreg om by julle te kon oorslaap. Dankie vir die lekker kaasbord, bottel wyn, sjokolade en rooi rose met ons aankoms, dit was heerlik, iets wat ons nie eers verwag het nie, wat 'n verrassing was dit nie! Ons kon heerlik ontspan en die stilte en uitsig geniet op die balkon. Die volgende oggend is heerlike ontbyt vir ons bedien in ons kamer, weereens was dit so lekker om ontbyt te eet met so mooi uitsig. The View B&B, julle gaan ons beslis weer sien vir ons volgende huweliksherdenking of verjaarsdag en dan gaan ons beslis langer bly. Ek kan The View B&B beslis aanbeveel vir enige een wat opsoek is na rustigheid, waarde vir geld en uitstekende diens.

Colin B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, mooi geleë tuiste van gashere Marlize en Johan.

Wat 'n mooi huis! The View is 'n gepaste naam, want die sonsondergang is pragtig. Dis net 5 km buite Potchefstroom. Niks is te veel gevra vir die gashere nie. Ontbyt is ingesluit en die huis is modern met mooi meubels. Lekker om die sebras en blesbokke buite te sien wei. Sal aanbeveel, voel soos 'n tuiste.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A beautiful, well placed and welcoming home, hosted by Marlize and Johan.

What a beautiful home! The View is an apt name for this B&B, as the sunsets are spectacular. Just 5 km's outside Potchefstroom. Your hosts are welcoming and no request is too big or too small. Breakfast is included and the home is modern and beautifully furnished. So wonderful to look outside and see zebra and blesbok roaming around. I would recommend this B&B to anyone. It felt like a home away from home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Adelene L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vredevol.

Als was wonderlik. Sal beslis weer gaan. Dankie vir die gasvryheid dit was ongelooflik.

Zelda M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Gesin met tieners

Dit was 'n fantastiese ervaring. Dis beeldskoon!

The View sal ons vir seker weer sien! Dis pragtig, rustig, netjies en alles was net 'n aangename ervaring! Baie dankie. Ek sal julle definitief aanbeveel.

Reinardt P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinardt P
Gesin met tieners

Pragtigste, moderne verblyf met fantastiese uitsig.

Heerlik gebly, sal volgende keer langer wil bly. Dadelik tuis gevoel. Vriendelikste mense ooit! Netjiese, moderne kamers met 'n pragtige uitsig en die ontbyt was ongelooflik.

Deon V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met vriende

Puik verblyf met uitsonderlike gasheer en vrou.

Kamers netjies, ruim met pragtige uitsig. Baie veilig, rustige omgewing. Baie lekker en groot ontbyt. Sal definitief weer by Johan en Marlize tuisgaan.

Anton G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G
Saam met vriende

Good in 95% of our expectation.

Everything was good, food, location, cleanliness etc. only 1 remark, the bathroom in the main bedroom had very bad water flow in the bath, something blocking the inlet. Mentioning this to the owner, his remark was there are some things they had not gotten to yet. In my opinion, taking a bath after a long day is very important, and this should have been fixed long ago. Especially when they are aware of it!

Lynette C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C
Gesin met klein kinders

Dis soos 'n huis weg van die huis af!

Die plek is asemrowend! Die uitsigte, dit is 'n plek waar jy kan ontspan. Johan en Marlize laat jou so tuis voel. Hulle sit werklik moeite in om jou tuis te laat voel. Sal vir seker teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It's like home away from home!

The place is breathtaking! The views, it is a place where you can unwind. Johan and Marlize make you feel so welcome. They really put so much effort in and make you feel so welcome. Will definitely go back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jp G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp G
Saam met vriende

Ongelooflike mooi uitsig, rustige atmosfeer en beste waarde vir geld in die Potchefstroom omgewing.

Countryside Views B&B bied jou meer as enige gastehuis in die omgewing teen 'n beter prys ook. Met ongelooflike mooi uitsig en baie netjiese kamers was die verblyf baie lekker. Baie goeie kliëntediens en 'n kuierarea waar 'n mens lekker kan ontspan. Boonop alles wat Countryside Views B&B 'n mens bied kry 'n mens nog 'n ongelooflike lekker ontbyt ook. Vir seker die eerste keuse as 'n mens in die Potchefstroom gebied moet oornag.

Udo B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Persoonlik, gerieflik, veilig, wonderlikke ontbyt en gashere.

Theuna S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, uit en uit die moeite werd!

Volgens ons kan ons ervaring by Countryside Views B&B as volg opgesom word: Ongelooflik, rustig en ontspannend, lekker. Die Van der Walt's as eienaars van Countryside Views B&B is baie vriendelik, verwelkomend en het ons op die hande gedra vandat ons daar aangekom het tot ons weer moes totsiens sê. Ek sal enige iemand aanraai om by Countryside Views B&B te gaan aanklop!

Marius V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute beautiful omgewing, baie gasvry, gastehuis pragtig en ruim.

Ons het ongelooflike lekker gekuier en gebly. Regtig 'n pragtige omgewing. Sal weer soontoe gaan.

Gerhard G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie netjies, skoon, ongelooflike lekker ontbyt.

Loelanie D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loelanie D

Perfect getaway.

The place was peaceful. Perfect breakaway from a town or any type of noise. This was the best place I have ever stayed.

Ansie B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Pragtige en gerieflike kamers met als wat nodig is om gemaklik te oornag. Warm ontvangs deur gasheer en gasvrou. Lieflike uitsig oor die veld met rustige atmosfeer. Onverbeterlike ontbyt en 'n besliste keuse vir enige een wat mooi dinge kan waardeer. Kom as gaste maar vertrek as vriende.

E H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik - gaan nie beter kry nie!

Baie vriendelike ontvangs. Kamers asook hele huis netjies en baie skoon. Bed slaap heerlik. Gerieflike kamers, kan eie tee en koffie maak asook ’n yskassie. Pragtige uitsig uit kamer. Beter gaan jy nie sommer kry nie. Sal vir seker weer hier bly! Diens was puik.

Annelie V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die kamer het 'n pragtige uitsig met 'n privaat badkamer en sitkamer. Skoon en baie gerieflik met alles wat mens nodig het om gemaklik te oornag. Baie goeie waarde vir geld!

Susan V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was absoluut asemrowend, die natuurskoon is onbeskryflik mooi om nie eens te gepraat van die ongelooflike gasvryheid wat ons ervaar het nie. Kamer is baie mooi en netjies en ontbyt was uit die boonste rakke. Ek sal dit vir al my familie en vriende aanbeveel. Met die stad se gejaag altyd om ons is hierdie Hemel op aarde, jy voel sommer ontspanne as jy daar is met die pragtige natuurskoon om jou.

Venessa V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde!

Countryside views B&B is absoluut asemrowend, die natuurskoon kan nie op 'n foto beskryf word nie en dan nie eers gepraat van die ongelooflike gasvryheid wat ons ervaar het nie. As jy 'n bietjie van die hemel wil ervaar gaan beslis na Countryside Views toe.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1132, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76211c1624bcf079f928fb3bc77b88f154a2b313dd151662d0c03d5c01209970089396a73500ffb07d3f45bcaf34c1e24420?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 Plot 1132 Potchefstroom 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.657365133426 27.130766493393
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!