The View B&B
91 resensies
B&B
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer 3
- B&B
- Kamer 4
- B&B
- Kamer 1
- B&B
- Kamer 2
- B&B
Huisreëls
- Die huis het 'n alarmstelsel wat 00:00 tot 05:00 geaktiveer is en toegang beperk. Ander reëlings kan getref word met die gashere indien gaste beplan om gedurende hierdie tye te arriveer.
- Nie troeteldiervriendelik nie
- Geen partytjies, funksies of braaie nie
- Is dalk nie veilig of geskik vir baba of kinders jonger as 2 jaar nie.
- Daar is wilde diere op die perseel en gaste moet asb. versigtig ry, want hulle kan voor karre in hardloop.
- Net betalende gaste word toegelaat. Dagbesoekers is net welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 1132, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom