Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View B&B

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 1
B&B
Kamer 2
B&B
Kamer 3
B&B
Kamer 4
B&B
Huisreëls

As gevolg van Suid-Afrika se energiekrisis, is lugversorging ongelukkig nie beskikbaar nie. ’n Vrystaande waaier en balkondeure wat groot oopmaak sorg vir ’n koel briesie.

Neem asb. kennis dat ons van ontbytbewyse gebruik maak. Ontbyt is by die kamerprys ingesluit, maar gedurende naweke, vanaf Februarie 2024 tot September 2024, sal geskenkbewyse uitgereik word wat by 'n bekende koffiewinkel naby gebruik kan word. Gedurende die week sal ontbyt steeds soos gewoonlik bedien word.

Nie troeteldiervriendelik nie

Geen partytjies, funksies of braaie nie

Is dalk nie veilig of geskik vir baba of kinders jonger as 2 jaar nie.

Daar is wilde diere op die perseel en gaste moet asb. versigtig ry, want hulle kan voor karre in hardloop.

Net betalende gaste word toegelaat. Dagbesoekers is net welkom indien dit vooraf gereël word.

Die verblyf het 'n pragtige tuin wat 'n rustige atmosfeer bied. Daar word dus word die neem van foto's nie sonder 'n addisionele koste toegelaat nie.

Gaste wat besprek het en foto's vir matriekafskeide en troues wil neem, moet dit asb. tydens hul navrae aanmeld aangesien 'n ekstra fooi gehef sal word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1132, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76211c1624bcf079f928fb3bc77b88f154a2b313dd151662d0c03d5c01209970089396a73500ffb07d3f45bcaf34c1e24420?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 Plot 1132 Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.657365133426 27.130766493393