The View Guest House & Conference Centre

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The View Gastehuis is 20 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en ook halfpad tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Ons is naby Tembisa-hospitaal en hoofsnelweë wat maklike toegang bied tot al die plaaslike besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 9 ruim kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit sekere DStv-kanale, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe in.

Ons bied ook konferensiegeriewe vir 150 gaste met lugversorging, 'n masseerkamer, kroeg, Jacuzzi en braaigeriewe. Lughawevervoer is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The View Guest House & Conference Centre gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R820 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]