The Views - With a Touch of Santorini

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Views - With a Touch of Santorini is in die bekoorlike kusdorpie Groot Brakrivier naby Mosselbaai geleë. Dié rustige dorpie spog met ongerepte strand en ’n strandmeer wat veilig is vir swem. Dis die ideale bestemming vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.

Die pragtige, volledig gemeubileerde vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en het 3 slaapkamers wat elk hul eie badkamer het. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer en die ander 2 kamers het elk ’n dubbelbed en privaat badkamers.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, gasstoof, ingeboude oond, mikrogolf en kooktoebehore. Die leefarea het ’n kroeg en braaigeriewe, en dit spog met pragtige uitsigte van die dorpie. Die ommuurde stoep het gemaklike sitplek en lei na die swembad.

Doendinge in die area sluit swem, walviskyk, fietsry, voetslaan, wildkyk, voëlkyk en perdry in.

Slaapplek

'n Bespreking by The Views - With a Touch of Santorini sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Ondervloerse verhitting

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Views - With A Touch Of Santorini gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false