Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village @ Botlierskop

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleinvlei Plaas 416, Botlierskop Wildreservaat, 25 km vanaf Klein-Brakrivier, 5603, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Village @ Botlierskop is 'n gesinsvriendelike lodge met 'n pragtige uitsig op die majestueuse Outeniekwaberge. Die lodge is op Kleinvlei Plaas geleë, wat nou deel is van die skilderagtige Botlierskop Wildreservaat van 4200 ha, 25 km buite Groot-Brakrivier.

Verblyf is in verskillende kamertipes beskikbaar wat elkeen slaapplek het vir 2 tot 5 volwassenes en elkeen individueel ontwerp en afgewerk is. Al die kamers is privaat en spog met en suite-badkamers met baddens en storte, privaat ingange, sowel as stoepe en parkeerplek by die kamers. Verder het elke kamer WiFi, lugversorging, elektriese komberse, 'n yskassie, gratis toiletware en koffie- en teemaakgeriewe.

Die ou huise dateer uit 1800 en is tot hul oorspronklike toestand herstel. Die huise is stapafstand vanaf mekaar en het elk hul eie onthaal- en sitarea met 'n kaggel. Dit kan deur individuele paartjies of gesinsgroepe bespreek word.

Die groot kruie- en groentetuin is in 'n wawiel-formasie uitgelê met sentrale damme, Watermollen en Perdedam. Die water vloei verby die huise in 'n reeks kanale. Die vars produkte wat uit hierdie tuine versamel word, word in die gewilde Bellevue Restaurant gebruik wat voorheen die distrik se skoolhuis was.

Die Bellevue Restaurant bedien 'n à la carte-spyskaart met pizza, slaaie, toebroodjies en vleisgeregte. Gaste kan aan 'n heerlike ete smul, 'n ontspannende middag geniet en aan 'n skemerkelkie teug, terwyl hulle die wonderlikste sonsondergang ervaar.

Daar is 'n swembad naby die restaurant en fonteinsprinkelbesproeiing vir kleiner kinders.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir The Village @ Botlierskop
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Francina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Jaar gelys 12

Ligging

  • Kleinvlei Plaas 416, Botlierskop Wildreservaat, 25 km vanaf Klein-Brakrivier, 5603, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Village @ Botlierskop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleinvlei Plaas 416, Botlierskop Wildreservaat, 25 km vanaf Klein-Brakrivier, 5603, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd582469674b2c03f31598175c6888a4fddd4a3b75960d857bdbde47943316b390756d6fc0cf3ddb12535256f58cbc8a4c3b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 540 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Kleinvlei Farm 416 Botlierskop Game Reserve 5603 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.987819 22.140403
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem