The Village Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Village Guest House is 'n bekoorlike verblyfopsie in die stil dorpie Henley on Klip, die tuiste van die Oprah Winfrey Leadership Academy for Girls. Net 5 km vanaf Meyerton.

Dié gastehuis bied pragtige en goed ingerigte kamers wat aan gaste se behoeftes sal voldoen, of hulle hier kuier vir sake- of vakansiedoeleindes. Die verskillende verblyfopsies het elkeen sy eie karakter en atmosfeer. Die kamers beskik oor lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, internettoegang en sluit 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die luukse gastehuis bied nie net gerieflike verblyf nie, maar ook heerlike maaltye. Indien gaste een van ons B&B-kamers kies sal hulle aan 'n heerlike ontbyt smul wat die tradisionele spek en eiers, gebakte muffins of plaatkoekies, en tuisgemaakte konfyte insluit. Gaste in die selfsorgkothuise kan ook ontbyt bespreek teen ekstra koste.

Ontbyt kan in die eetkamer of in die pragtige tuin geniet word. Middagetepakkies is op versoek beskikbaar en tuisgemaakte aandete kan vooraf gereël word indien gaste by die gastehuis wil aansit vir ete.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Village Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]aap.co.za