Robertson Akkommodasie by The Village Loft | LekkeSlaap
+15

The Village Loft

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Village Way 100, Silwerstrand en Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

The Village Loft is 3 km buite Robertson in Village Way se sekuriteitskompleks oorkant Robertson se gholfbaan. Die kompleks bied 'n uitsig oor die Breederivier, op die Langeberge en die wingerde langsaan.

Dié woonstel is op die eienaar se perseel en dis op die eerste verdieping met 'n pragtige uitsig.

Die eenheid het lugversorging en beskik oor 'n kombuisie, slaap- en eetarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n platskerm-TV teen die muur met volledige DStv-kanale en gratis WiFi.

Doendinge sluit besoeke aan wynkelders, voetslaanpaaie, gholf, rolbal, swem, visvang, rivierbraai en swembadgeriewe in.

Slaapplek

’n Bespreking by The Village Loft sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir The Village Loft
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Village Way 100, Silwerstrand en Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Village Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Village Way 100, Silwerstrand en Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV5rNEMO33UdtW7sooyqtdrsMbOSmiW0zBZMNdVxCaPTC57ACbA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 3 persone) 11 5 1 5 100 Village Way Silwerstrand and Golf Estate 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.811224800665 19.857226358128
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za