Plettenbergbaai Akkommodasie by The Village Square | LekkeSlaap
+13

The Village Square

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santini Village 67 , Bowtierylaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 025 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Village Square is ‘n sonnige selfsorgwoonstel in ‘n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Dié kompleks is net 2 km van Lookout Beach en ander trekpleisters in die dorp af.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 kamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het ‘n dubbelbed. Die tweede badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met ‘n oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en yskas-vrieskas. Die leefarea het ‘n TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea lei na ‘n noordelike stoep met ‘n tafel en sitplek.

Die kompleks bied ‘n gemeenskaplike swembad, onderdakparkeerplek en oop parkeerplek vir 2 voertuie. The Village Square is ook naby restaurante en winkels. Dis die ideale basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.

Let asb. daarop dat groep- of matriekvakansie-besprekings nie toegelaat word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by The Village Square sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Santini Village 67 , Bowtierylaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 025
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 025
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santini Village 67 , Bowtierylaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXjYUWEHNY2f4kiU7JMjxVMOpMOrLOy2zrUsCRiC9aCEBNRqsk9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 025  per nag (plek vir 6) 67 Santini Village Bowtie Drive 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.0489659 23.3611152
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za