LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Wandering Albatross | LekkeSlaap
+32

The Wandering Albatross

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Wandering Albatross
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Brynn K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brynn K

Bo verwagting, foto's doen nie die plek gestand nie.

Pragtige privaat huis, groot tuin, privaat kamers en groot skoon badkamers. Wonderlike gemeenskaplike areas en 'n pragtige, klein dorpie. Sal beslis terug wees!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beyond expectation, photos do not do it justice!

Beautiful private house, big garden, private rooms and big clean bathrooms. Wonderful communal areas and a beautiful clean little town. Will definitely be back!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Petro  - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro
Gesin met klein kinders

Die huis leef heerlik en is lekker naby die see vir die kinders.

Ons het heerlik gekuier en 'n pragtige uitsig gehad van Kleinbaai. Dit is 'n groot pluspunt dat elke kamer sy eie badkamer het. Die leefarea is heerlik met die binnebraai.

The Wandering Albatross's terugvoer

Petro en haar familie was baie aangename gaste en het die huis besonder netjies vir ons agtergelaat. Hulle is baie welkom om weer te kom kuier en ons beveel hulle met groot vrymoedigheid aan.

The Wandering Albatross
Anastasia N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia N
Gesin met klein kinders

Beautiful and fantastic place.

Amazing place, wonderful accommodation! Home away from home! There is plenty to do and see in the area but if the weather is not so great, you can just relax and fully enjoy yourself indoors! Beautiful view, tranquil atmosphere, peaceful surroundings! Thank you, it was lovely holiday!

The Wandering Albatross's terugvoer

Anastasia and friends were great guests. They were friendly, easy to communicate with and they did not even complain when the 1 geyser didn't work. I am sorry for that, we replaced the element. So next time you will have 2 geysers. Thank you for leaving the house so tidy, we appreciate it. Elmarie

The Wandering Albatross
Alan C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alan C
Gesin met tieners

Homely beach house with amazing views.

Beautiful beach house with amazing location. Views from the sun room and main bedroom are beautiful and relaxing. Loved the open-plan beach house feel. Will be back.

Bearita M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bearita M
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Die huis het ons verwagtinge oortref. Ons het so lekker gekuier en die huis is 'n absolute fees met die beste uitsig en ligging. Ek sal dit beslis aanbeveel en ons sal vir seker weer in die toekoms gaan.

Colleen C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen C
Gesin met klein kinders

Perfek.

Smaakvolle, skoon, netjiese en gesellige akkommodasie. Hier is niks tekort nie! Voorsien selfs vir die nie-mooiweersdae met ruim, gemaklike kuier-, kosmaak-, ontspan- en braaiplek binne. Baie mooi uitsig, perfek geleë met die mooiste sonsopkoms van die stoep af. Albatros, ons sien jou gou weer!

The Wandering Albatross's terugvoer

Colleen en haar familie was baie aangename gaste. Ons kon gemaklik kommunikeer. Hulle het die huis vir ons netjies agtergelaat en ons sal hulle enige tyd aanbeveel. Hoop om hulle gou weer te sien.

The Wandering Albatross
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 6, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKy5kqeCFORQ49ZZQSJ5QuxtawJVqbgzYcNT0413PT7SMn53CP1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 450  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 6 Kabeljou Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.618510207332 19.351305201223
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!