Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Water Tower

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 284

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 78 resensies vir The Water Tower
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Belinda M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M
Enkelreisiger

Uniek, netjies & gemaklike verblyf.

'n Baie unieke ervaring om in 'n ou watertoring te bly! Verblyf is gemaklik, met alles wat jy nodig het, en die hout dek is die perfekte plek om jou oggend koffie, of 'n glas wyn onder die Karoo sterre te geniet. Beslis waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels E
Enkelreisiger

Gerieflike, skoon en bekostigbare verblyf.

Baie aangename verblyf. The Water Tower sal dalk nie vir almal wees nie. Daar is 'n baie nou trappie na die slaapkamer bo die kombuis, en verkieslik nie vir ouer persone nie. Die toilet en stort is 'n aparte vertrek buite, so hou dit in gedagte veral as jy die geriewe deur die nag wil gebruik. Baie gerieflike blyplek wat uniek is vir mense wat hou van iets anders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die blyplek geniet en beveel dit beslis aan.

Ja, dit was 'n unieke ervaring wat ons baie geniet het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Francois J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly ten spyte van al die gebreke.

Kon beter gewees het. Geen plek om klere te sit nie, geen tafeltjies in slaapkamer. Matras lê op grond. Tafeltjie in kombuis heeltemal te klein om bruikbaar te wees. Een stoel se pote afgebreek. Messe stomp. Geen lig op dek of by braaiplek, moet in donker braai. Geen WIFi, alhoewel dit so aangedui word op die webtuiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdo P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ferdo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende oornag.

Die puttoilet was 'n ervaring gewees. Die akkommodasie was voldoende vir een nag se oorslaap. Dit is gerieflik geleë. Het net die toring effens klein/beknop ervaar. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrot. Sleg. Nooit weer by The Water Tower nie. Derderangs, agterlik.

Vrot: vuil vadoeke, klipharde uitgewaste handdoeke. Put-toilet vol vlieë en brommers. Sou nie R100 betaal om daar te bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Interessante dorp, lekker daar rond geloop.

Ja, was lekker. Braaier se rooster is bietjie gedaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedric W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely the best.

It was absolutely fantastic. Friendly and helpful reception, and everything was clean and neat. Really an awesome experience, and I would recommend it to anyone travelling there. Beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa H
Gesin met tieners

We loved our stay in the Water Tower.

We really enjoyed our stay at the Water Tower. It had everything we needed and was perfectly situated to walk around the town. It was lovely to sit on the deck and read my book as the sun went down. The bed was comfortable and the little kitchen was well-suited to our needs. The host was most helpful on our arrival and showed us all the points of interest in Nieu Bethesda, and gave us a handy booklet with a map. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interesante blyplek.

Ons het baie lekker gekuier. Die plek kort vir seker bietjie aandag. Begin baie gevalle lyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad terug Gauteng toe.

Wat 'n wonderlike ondervinding om in die watertoring te oornag. Dit het alles wat jy nodig het. Alhoewel dit een van die koudste nagte was, het ons heerlik warm geslaap met elektriese kombers en daar was ook kerse vir loadshedding. Alhoewel daar net 'n puttoilet is, was dit skoon en reukloos. Die huis was ook netjies en skoon. Beslis aanbeveelbaar vir die hippie-hart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a fun stayover!

Comfortable, cosy and warm despite the cold weather. An unforgettable experience, a friendly host and a magic little town to visit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michael B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stairwell from the bedroom is treacherous, especially during loadshedding at night.

The composting toilet is an acquired taste. We spent one night in the tower then our host kindly upgraded us to alternative accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little town that is slowly decaying unfortunately.

The town seems to be falling apart. The owl museum, as good as it is, needs people to tend the gardens and not just collect money and sit around doing nothing all day! Village is quaint but in need of homeowners looking after their homes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en gekuier.

Die parkering mag 'n probleem wees veral as ander gaste iets sleep aangesien die parkering met die backpackers gedeel word. Ek sal wel nie die plek vir ouer mense wat sukkel om te loop of om trappies te klim aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Du Rand H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Du Rand H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not suitable to host guests.

I don't think this should be on a platform. This is nothing more than the most basic accommodation - we stayed one night and left the next morning to stay in The Nieu-Bethesda Guest House - I am sorry but you ask my opinion!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ida S

Oulik en klein. Jammer die toilet is buite en het nie gewerk nie.

Die badkamer is buite en die kompostoilet was buitewerking. Ons moes die backpack toilet aan die anderkant van die werf gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie aangenaam.

Die toilet is buite en dit was 'n probleem oor dit gereën het. Buitetoilet het sleg geruik. Plek behoort die helfte goedkoper te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Danie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Water Tower se foto's is nie wat daar is nie.

Hulle sê ook nie die toilet is 'n puttoilet nie. Die trap is ook nie veilig nie. Dit wat baie swak en vuil. Foto's weerspieël nie die ware prentjie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Water Tower se terugvoer

Dear Danie
the photos on Lekkeslaap website are authentic and one can see exactly what the Water Tower looks like. The writen text explains quite clearly what the Water Tower is about.
In our confirmation email to you we wrote in capital letters that the Water Tower is not for the elderly or infirm. You did not mention your dog, we don't allow guests with dogs. Pets are not only dogs, and it says also that pets are allowed by prior arrangement. And remember that we offered you alternative accommodation when we met you, and saw that you are not going to be comfortable at the Water Tower and you decided to stay at Outsiders instead.
All the best and have a Happy Festive Season. Regards, Katrin

The Water Tower
Gustav E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee nagte daar gebly.

Alles was spesiaal en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was die moeite werd en iets anders.

Baie oulike plekkie, maar as jy moeilik beweeg en bietjie rond is, is die plekkie nie vir jou nie. Die trappe na die slaapkamer is steil en die luik waardeur jy moet gaan, nogals nou. Maar die eienaars het ons vooraf gewaarsku. Maar as jy nog jonk of ouer en nog baie beweeglik is, beveel ek dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas B
Enkelreisiger

Great hospitality, very comfortable, in walking distance from most restaurants, shops, etc.

Beautiful accommodation, very helpful host, tranquil despite being right in the center of town. Looking forward to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertia P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a unique experience that we appreciated.

Something different from the normal and nice to experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heerden V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heerden V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ervaring soos min.

Vir die kort tyd wat ons daar spandeer het was dit 'n baie aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke plekkie. Het heerlik geslaap.

Diens en ontvangs was van uitstaande gehalte. Baie rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a surreal experience. Hauntingly beautiful, moody and soulful place.

Want to explore more. Not a place for everyone. It feels otherworldy. Sad in a way. People we met were most pleasant. Even cats very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great plek!

Real value for money and special setup.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en rustig.

Ons het heerlik gebly in die watertoring! Die toilet is 'n kompostoilet, maar langs die hoofhuis is daar gewone spoeltoilette.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ietsie anders vir 'n aand.

Heerlike dek om op te kuier en baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interesting and fun.

Had all we needed, the staircase might be challenging for some people but it was a fun stay and we enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carene J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante maar netjiese verblyf gepas vir die vreemde dorpie.

Die verblyf laat mens deel voel van die vreemde verhaal van die dorp. Dit is baie netjies en goed gelëe. Gepas vir jonges met geen gestremdhede. Trappe sal wel onveilig wees vir kinder of bejaardes. Daar was warm water en n heerlike stort. Geen spoel toilet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en asemrowende ervaring. 'n Moet om ten minste een keer in jou lewe te ervaar.

Alhoewel die watertoring 'n klein plekkie is, was hy besonders goed ingerig met alles wat jy kan nodig kry. Alhoewel ek sal aanbeveel dat dit beter sal wees om nie in die winter daar te bly nie, want die toilet is buite, was daar 'n verwarmer en warmkomberse wat ons heerlik warm gehou het. Die bestuur van die watertoring het ons ten minste weekliks opdatum gehou van wat om te verwag en/ook gewaarsku teen die styl trappe na die slaap kamer. Beide ek en my vriendin is 57 en ons het met gemak op en af beweeg teen die trappe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marguerite S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marguerite S

Hospita wat volledige inligting oor behuising en omgewing gebied het. Netjies en skoon, alle nodige geriewe vir heerlike oorslaap.

Nie aan te beveel vir mense wat nie goed smal, steil trappies kan klim nie. Houtdek op die boonste vlak bied in die aand die mooiste uitsig op die sterre. Klein ruimte baie slim en goed ingerig. Dankie vir 'n lekker oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Royden C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Royden C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most acceptable accommodation.

Slightly rough but adequate for our fast travel plans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Enkelreisiger

Waar is Rapunzel?

Lekker vir een of twee mense wat jonk van gees is en nie bang vir hoogtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker slaapplek

Die eenheid het ’n goeie bed en lekker stoep. Die kombuis was voldoende. Dit sou lekker wees as mens nie buite om hoef te gestap het om by toilet uit te kom nie. Dit was wel 'n baie unieke blyplek vir die tyd wat ons daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermi P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermi P
Enkelreisiger

Bekoorlike dorpie.

Die gasheer en -vrou was ongelooflik hulpvaardig en gasvry. Die ontbyt was heerlik. Ek het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Da V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Da V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n moet om daar te stop en te kuier.

Wonderlike mense en 'n unieke verblyf. Ons het so lekker gebly in die watertoring, absoluut 'n moet vir elkeen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke ervaring.

Ons verblyf was baie aangenaam en om op die dek te sit en 'n sundowner te drink was baie lekker. Daar is 'n paar goedjies wat dalk met 'n bietjie onderhoud kan doen soos die dek. Dit sal ook n groot verskil maak as daar 'n paar eenvoudige rakkies en hakke bo aangebring kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante plekkie met alles wat ons nodig gehad het.

Die dek het gesorg vir die heerlikste buitelug kuiers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Buitengewoon. Maak tyd om besienswaardighede in dorpie te besigtig.

Pragtige, weggesteekte stukkie natuur en rustigheid. 'n Ervaring wat nie sommer vergeet sal word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Frik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n tipiese backpackers-verblyf.

Die slaapvertrek is bo en die trappe is nie geskik vir swaar en groot geboude mense nie. Die stort en toilet is buite in 'n ander vertrek. Dit is 'n kompostoilet. Persone wat in die nag in die donker rondbeweeg moet eerder nie daar bly nie, aangesien dit onveilig is en hulle dalk by die trappe kan afval weens die beperkte spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vreemde opset maar ons het dit verwag so het dit geniet vir een nag se oorslaap.

Eksentriek en interressant. Sal dit nie aanbeveel vir langer as 2 nagte nie. Ons kleinseun van 4 jaar het dit baie geniet. Dit was lekker! Longdrop baie interessant maar na 2 dae kan die reuk dalk te veel raak. Gaan slaap gerus vir 'n nag in iets heeltemal anders!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa T
Enkelreisiger

Lieflike skoon, gemaklike oorslaap in hartjie van Nieu Bethesda.

Die plekkie was skoon, goeie linne op die bed. Effense nou, steil trappies na slaaparea. Lieflike dek waar mens kan sterre kyk op oop skoon karoonagte. Muskietmasjien was alreeds aan met aankoms - weet vorige gaste het gekla oor die muskiete! "Badkamer" aangrensend was skoon - heerlike warm water en geen reuk van toilet (gemoderniseerde "long drop" ) wat ook 'n klagte was van vorige gaste. Sou regtig langer wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontspanning was regtigwaar lekker, dis in die middel van nêrens, en die hoflikheid was besonders.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike klein plekkie - ideaal vir jongmense wat deur die klein dorpie rits.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene M
Gesin met klein kinders

Fine.

Sleeping here was unbearable, the heat requires you to open all doors and windows but then the mosquitoes feast on you. In future provide a fan and mosquito net otherwise, good luck trying to sleep!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fine.

Om hier te slaap was ondraaglik. Die hitte verg dat mens met die deure en vensters oop slaap, maar dan vreet die muskiete jou op. In die toekoms moet 'n waaier en muskietnet voorsien word, andersins: sterkte met jou pogings om te slaap!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved this funky little place.

I loved this little place and it was just what I wanted for my first stay in Nieu Bethesda. Not a place I would stay longer than a weekend, but it was perfect for the time we spent there. The deck was wonderful and an awesome space to have my quiet time in the morning. I wouldn't advise anyone to stay here in winter as the bathroom is attached to the place and not inside. My first time with a toilet like that, so it took some getting used to, but not a problem for me for a short time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph M
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you want an unique experience, this is the place for you.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmain V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Charmain V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie lekker nie.

Die plek is nie vir ons nie, baie klein en geen spasie vir beweeg bo in kamer nie. Die bed op vloer en die badkamer buite en met 'n long drop en die reuk toe ons daar kom is walglik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liebrecht O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liebrecht O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig, maar aangenaam.

Die toring is seker 3 m in diameter. Dit is eenvoudig, maar aangenaam en heel voldoende vir 'n vinnige besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant, skoon, maar basies.

Ons het lekker gebly, maar dit is "goedkoop afwerking" en kort bietjie aandag. Tog was dit 'n oulike idee om die watertoring te omskep in verblyf. As jy bereid is om in 'n boomhuis op te klim, en daardie tipe avontuur het, is dit oulik. Ek sal weer terug kom. (Ons is 45-50 jr oud). Ek sou se moenie hierheen kom as jy bo 55 en vol nonsense is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was pleasant and interesting.

The owners were very accommodating and very service orientated. Highly recommend a meal at the Karoo Lamb.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was aangenaam en interessant.

Die eienaars was baie gasvry en diens is vir hulle belangrik. Beveel 'n ete by Karoo Lamb aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries V
Enkelreisiger

Eenvoudig en netjies, goed toegerus.

Nieu-Bethesda is my gunstelingdorp. Ek het ook al voorheen in hierdie interessante toringwoonplek gebly. Dit is eenvoudig, maar die nodigste goed is als daar. Daar is 'n elektriese kombers en 'n verwarmer. As jy nie gepla is oor luukshede en fieterjasies nie, is hierdie 'n ideale slaapplek vir een of twee mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saritha M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saritha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Anders as wat ek verwag het.

Die dorpie self is 'n belewenis wat jy in jou leeftyd self moet besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke ervaring

Dis anders. Almal sal seker nie daarvan hou nie, maar ons het dit vreeslik geniet. Gerieflik, skoon en privaat. Ons sal verseker weer in The Water Tower kom slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename en rustige verblyf.

Unieke kamer sonder enige fieterjasies. Baie netjies. Het die aand daar baie geniet en heerlik in die vroegoggend op die balkon gesit. Aanbeveelbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive O - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Clive O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangenaam.

Ons is gewaarsku dat die akkommodasie basies is. Ons het nie primitief verwag nie! Daar is 'n put-toilet wat buite die kamer is en 'n stort wat nie behoorlik werk nie. Die bed is feitlik gelyk met die grond en dit is onmoontlik om 'n tas met die trappe op te dra. Daar is geen handreling om die gat waar die trappe afgaan nie wat uiters gevaarlik is. Die pragtige aandete by die Poskantoor was egter uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fritz S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fritz S
Enkelreisiger

Net reg om jou kop neer te sit na 'n lang rit.

Nieu-Bethesda is 'n interessante plek om te besoek en die verblyf is net reg vir 'n nag of twee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tes J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tes J
Gesin met tieners

Spesiaal en anders.

Die Water Tower bied 'n spesiale ervaring. Ek sal beslis weer daar slaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie interessant, maar nie vir ouer mense nie.

Ons het dit baie geniet. Dis 'n baie interessante plekkie met 'n mooi uitsig oor die dorp. Dis nie vir ouer mense nie, die trappe is 'n leer. Ek sal dit aanbeveel vir jonger mense (onder 50).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan B
Enkelreisiger

Unieke ervaring.

Kort net so bietjie aandag aan detail. Dink dit kan baie lekker in somer wees, baaaie koud in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rebecca D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rebecca D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very unique accomodation, would recommend it!

It was cold outside, but the heater and electric blanket it was comfortable inside. Everything was clean and complete. Shower is good. Nice stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die dorp, die mense se gasvryheid en die slaapplek regtig geniet!

Die Water Tower is slaapplek met 'n verskil! Dis uiters skoon en netjies en ons het dit baie geniet. Dalk sal 'n klein mikrogolfoond nie 'n slegte idee wees nie, maar as 'n geheel gesien, is hierdie plek perfek vir kort verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marilyn L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap op baie gemaklike bed.

Ons het lekker gebly. Instruksies vir die gas-geiser sou help!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco A - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ervaring!

Dis is beslis iers anders. Baie lekker plekkie vir twee. Die eko-toilet is dalk nie vir almal nie ,maar jy kan altyd ook die toilet gebruik van die Owlhouse backpackers wat net langsaan is. Dit was skoon en netjies. Trappies op na slaapkamer is redelik steil en party mense sal dalk bietjie sukkel om daar te op en af. Die dek bo is 'n heerlike kuier en ontspan plek. Die ligging in Nieu Bethesda is perfek, alles kan maklik met 'n kort stappie bereik word. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B
Saam met vriende

'n Unieke ervaring wat op 'n spesifieke teienmark gerig is - dit was opwindend en heerlik!

Die huisvesting is so "tong in die kies" - vir mense wat kans sien vir iets onkonvensioneels. Alles was so mooi skoon en netjies, en die buitedek is ideaal vir sterrekyk. Die trapleer na die slaapkamer het gesorg vir humoristiese oomblikke. Dit is nie die tipe akkommodasie waar mens gemaklik sal wees vir 'n week nie - maar vir 'n nag of twee is dit 'n verfrissende ervaring. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke geslaap in die watertoring!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudige, unieke verblyf!

'n Fantastiese plattelandse-ervaring: Eenvoudige dog volledige verblyf; alle nodige geriewe en toerusting; skoon, netjies en prakties. Gaan weer kom kuier, vir langer, met vriende! Die mense van die dorpie wat ons raakgeloop het, was voor die voet vriendelik, behulpsaam en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles F

'n Baie lekker ervaring!

Die Water Tower is vir die jonger geslag of vir diegene wat avontuurlustig is en iets anders as die gewone wil doen. Dit het die nodige toerusting om 'n mens se verbly gemaklik te maak. Ek sal beslis weer van die fasiliteite gebruik maak. 'n Ervaring wat die moeite werd is om te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeme P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeme P
Saam met vriende

Nieu Bethesda is die ongelooflikste dorp en The Water Tower is baie spesiaal.

Ongelooflik verby!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

All good

All good for a short stay, but the inside smelled of an insect poison, or toxin, or something. No explanation for the smell was given.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

'n Interessante slaapplek in die hartjie van Nieu-Bethesda!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre N - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maresa M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Speelse, eenvoudige sjarme in die hart van Nieu Bethesda.

Ons het die tydjie in Nieu Bethesda so geniet. Op ons aankoms was die verwarmer reeds aan, en het die 'huis' 'n warm atmosfeer gehad. Die stort was wel 'n bietjie van 'n uitdaging om die temperatuur te reguleer, en die toilet het my omtrent teruggevat na die dae van skoolkampe. Maar dit dra by tot die sjarme van eenvoud. Ons sal beslis die Water Tower aanbeveel en weer daar bly. Dankie ook aan LekkeSlaap wat altyd 'n plekkie het wat ons geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus P - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Water Tower is nommerpas vir Nieu-Betheda!

Die Water Tower is glad nie luuks nie, maar dis wat dit so spesiaal maak. Ons het selde al in 'n plekkie gebly wat so sjarmant is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie N - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniekste slaapplekkie ooit!

Dit was groot pret om in hierdie ronde huisie te bly. Dis fantasties minimalisties, maar mens het niks meer nodig nie. Alles is daar. Die uitleg en gebruik van spasie is inspirerend. Ons sou een aand oorslaap, maar het dit so geniet dat ons drie aande gebly en so lekker uitgerus het. Ek sal verseker weer dié huisie besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb597d46fa09fb010f7ce8fccb744c06757ae19d4b1adc61a0c0683766bdbb2324b96a15fa020640673bec4d66fef75b4bd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Martin Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.8652034 24.5521132
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem