Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Water Tower

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Water Tower is 'n ronde dubbelverdiepinghuis met 'n interessante verlede en is in 'n pragtige tuin in die hartjie van Nieu-Bethesda geleë. Hierdie sonderlinge dorpie bied verskeie restaurante en koffiewinkels.

Hierdie eiesoortige gebou was die eerste watertoring in die dorp en daarna 'n Boeddhiste meditasiekamer. Met sy witgekalkte mure en houtvloere bied dit 'n kalm, skoon ruimte waar jy die Karoo-lug bedags en snags kan ervaar.

Die Water Tower het slaapplek vir 2 gaste. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Daar is 'n koningingrootte-bed in die kamer bo wat by die son- en sterredek aansluit. Onder is die kombuisie met 'n aangeboude privaat stort en kompos-toilet in ’n aparte gebou. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstofie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Kyk na die sterre vanaf die dek voordat jy onder die vars katoenlakens, skaapwol-duvets en bokhaarkomberse inkruip.

Die wêreldberoemde Uilhuis is in die hartjie van die dorpie geleë en is 'n besienswaardigheid wat meer as 15000 besoekers jaarliks lok. Gaste kan doendinge onder meer fietsry, voetslaan, bergfietsry, wildritte, voëlkyk en perdry in die omgewing geniet. Nabygeleë besienswaardighede sluit Camdeboo Nasionale Park en die Vallei van Verlatenheid in of gaste kan die Kompasberg uitklim.

Slaapplek

’n Bespreking by The Water Tower sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 77 resensies vir The Water Tower
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Water Tower het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb597d46fa09fb010f7ce8fccb744c06757ae19d4b1adc61a0c0683766bdbb2324b96a15fa020640673bec4d66fef75b4bd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Martin Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.8652034 24.5521132