The Waves, Living By the Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Waves, Living By the Beach is in Bloubergstrand reg oor die hoofstrand, ’n gewilde plek vir ’n poskaartuitsig van Tafelberg en Robbeneiland. Die gebied is bekend vir sy strande, restaurante en sweefski. Die ideale plek vir ’n vinnige wegbreek uit die stad.

Verblyf is beskikbaar in 3 woonstelle: The Waves 1, wat slaapplek bied aan 4 gaste, The Waves 5 wat slaapplek bied aan 6 gaste en The Waves 6 wat slaapplek bied aan 6 gaste. Elke eenheid het gemaklike beddens, ’n badkamer, TV en balkon.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is in die kompleks gratis beskikbaar. Van die eenhede het optiesevesel-internet.

The Waves 5 is in ’n veilige en luukse kompleks wat slegs 5 minute se stap van ’n verskeidenheid restaurante rondom die Marine-sirkel af. Openbare vervoer is ook maklik toeganklik vanaf die woonstel. Dit is sentraal geleë, maar tog in ’n stil area. Doendinge sluit in branderplankry, perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry, swem en tennis in.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Waves, Living By The Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false