Table View Akkommodasie by The Waves Blouberg Beach Apartments | LekkeSlaap
+96

The Waves Blouberg Beach Apartments

5 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Waves 5, Hoek van Foam- en Coral-weg, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R1 020 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Waves Blouberg Beach Apartments is in 'n luukse kompleks in Bloubergstrand reg oorkant die hoofstrand geleë, ’n gewilde plek vir ’n poskaartuitsig van Tafelberg en Robbeneiland. Die gebied is bekend vir sy strande, restaurante en sweefski. Die ideale plek vir ’n vinnige wegbreek uit die stad.

Verblyf word in tweeslaapkamer- en drieslaapkamerwoonstelle met slaapplek vir 4 of 6 gaste elk aangebeid. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer, TV en 'n balkon of 'n stoep met 'n uitsig op Tafelberg en oor die see.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is in die kompleks gratis beskikbaar. Van die eenhede het optiesevesel-internet met 'n spoedlyn van 50 Mbps met Netflix en DStv Now.

The Waves Blouberg Beach Apartments is in ’n veilige en luukse kompleks wat slegs 5 minute se stap van ’n verskeidenheid restaurante rondom die Marine-sirkel af. Openbare vervoer is ook maklik toeganklik vanaf die woonstel. Dit is sentraal geleë, maar tog in ’n stil area. Doendinge sluit in branderplankry, perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry, swem en tennis in.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir The Waves Blouberg Beach Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • The Waves 5, Hoek van Foam- en Coral-weg, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Waves Blouberg Beach Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 4)
was R1 200
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Waves 5, Hoek van Foam- en Coral-weg, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGPnKbMW5JXW9bgVOaL8l68e36gCyMgOFKlDFC0DvwFvxAF6roE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R1 020  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 The Waves 3 Foam Road 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.817531752547 18.474974201258
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za