Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Waves Empire Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-weg, Empire Building, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 340 R1 872 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Waves Empire Apartment is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat noord front op die eerste verdieping van die Empire-gebou in Muizenberg

Die lieflike woonstel is ten volle gemeubileer en spog met 'n uitsig op die berg van die ruim balkon af. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat net agteroor wil sit en ontspan. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer maak van 'n tweede gesinsbadkamer gebruik.

Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n kooktoestel, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien, sowel as 'n oopplan-leefarea met 'n TV, Netflix en gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n sonnige balkon wat perfek is vir ontspan in die seebriesie.

Gaste kan sommer deur die binnehof tot op die hoofstrand van Muizenberg stap.

Slaapplek

’n Bespreking by The Waves Empire Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 1 resensie vir The Waves Empire Apartment
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Strand-weg, Empire Building, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 340
R2 340 R1 872
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 340
R2 340 R1 872
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-weg, Empire Building, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3e6374f6de6e1a251dc480d9fc79acca51d16dc3b3ecf68361612826a3911767c4e97b38c4c83a7da5cc81799a47128a1d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 340 nouVanaf R1 872 per nag, vir 4 mense 1 5 1 3 Beach Road Empire Building 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.107940906182 18.469928801023