The Well Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Well Guest House is in Kimberley geleë en bied verblyf in kamers aan wat naby die besigheidspark, hospitale, universiteit en winkelsentrums geleë is.

Die gastehuis het 4 kamers waarvan 3 van hulle 2 gaste kan akkommodeer en die vierde een is ideaal vir 'n enkelreisiger. Die kamers is toegerus met yskaste, tee- en koffiemaakgeriewe, onbeperkte WiFi en elke kamer het 'n privaat badkamer. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

The Well Salon is op die perseel geleë en bied verskeie skoonheidsbehandelinge en -produkte aan.

Kimberley het 'n hele rits restaurante en gaste kan verskeie historiese besienswaardighede soos die Groot Gat en Kimberley Mynmuseum, Sol Plaatje Museum, Freddie Tait Gholfmusuem, Transport Museum en meer besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant

Geriewe

  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Well Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za