LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The West Wing | LekkeSlaap
+12

The West Wing

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir The West Wing
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cheryl M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl M
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het daar vir 4 dae gebly en is hartlik verwelkom. Die verblyf het ver oortref wat ons verwag het. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent value for money.

We stayed there for 4 days and were warmly welcomed. The accommodation far exceeded what we expected. Thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sanette N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette N
Saam met vriende

Dit was baie lekker in die selfsorgwoonstel.

Ek het baie lekker gebly.

Uyanda Z - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uyanda Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home in the beautiful and secure surroundings of Westville.

Words escape me. The warm welcome my partner and myself received, was genuine and inviting. Not only did we have a wonderful time at the West Wing, but we also enjoyed the entertainment (bar, DSTV and WIFI) and eye-catching scenery the lovely suburbs of Westville, had to offer. I highly recommend this lavish home away from home, that accommodates any lifestyle. Thank you Mr and Mrs Campbell, our experience was momentous.

The West Wing's terugvoer

Thank you. We loved having you stay, Uyanda and hope that we see you again.

The West Wing
Marlize R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlike kliëntediens.

Die woonstel is gerieflik en netjies en die eienaars gee uitsonderlike kliëntediens.

The West Wing's terugvoer

Thank you for the lovely review, Marlize. We loved having you and hope you will visit us again one day.

The West Wing
Nico C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C
Saam met vriende

Ongelooflik lekker gebly, fanatastiese fasiliteite in 'n pragtige area.

Fantasties. Wonderlike verblyf, awesome mense, awesome plek en awesome geriewe. Sal die plek aan almal aanbeveel.

The West Wing's terugvoer

Thank you Nico-Jan. It was fantastic having you and we hope to see you again. It was an absolute pleasure dealing with you.

The West Wing
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spring Grange-weg 4 , Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAALYgCvbVSPxBTAzyUKzOZ78m0YPFF0Z6MiyUp6FjqG9dxm8ybD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 5 5 1 5 4 Spring Grange Road Westville 3630 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.838030570507 30.905363011639
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!