Woodstock Akkommodasie by The Wex 734 | LekkeSlaap
+13

The Wex 734

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert-weg 85, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Wex 734 bied verblyf in 'n woonstel wat smaakvol versier is en in 'n woonstelgebou in Woodstock geleë is. Woodstock is 'n lewendige, opkomende buurt in Kaapstad en die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor dié buurt, die middestad en die hawe in die verte van die sewende verdieping af.

Daar is slaapplek vir 2 gaste in die kontemporêre, oopplan-woonstel wat oor 'n gekombineerde leef-, kombuis- en slaaparea beskik. Die slaaparea word deur 'n glasmuur van die res van die woonstel geskei en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n rusbank, platskerm-TV en 'n eetarea met sitplek vir 2 in die leefarea en die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en wassery.

Kaapse besoekers het verskeie doendinge en besienswaardighede om van te kies soos die ikoniese Tafelberg, die Kaapse wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry en verskeie fynproewersrestaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by The Wex 734 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Albert-weg 85, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert-weg 85, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e638f31adc9cf1b6b34b7838ca394c3b8b108f55da395cda85c07149bfed11a393d001d98dce9ea609841b3219cc91b72e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R945  per nag (plek vir 2) 85 Albert Road Woodstock 7915 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.926303741894 18.44595657791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za