LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Wex 829 | LekkeSlaap
+42

The Wex 829

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir The Wex 829
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Mike D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fout om hier te bespreek, nie weer nie. Mens moet besef dis op 'n baie raserige plek met raserige inwoners.

Die woonstel is op die Metro Rail-treinstasie so vanaf vroeg in die oggend begin pendelaars baie luidrugtig arriveer. Die gebou se inwoners is ook baie raserig met min of geen nakoming van die stiltetyd vanaf 22:00 nie. Die badkamer se beligting is so swak dat die spieëls nie gebruik kon word nie. Ons het navraag gedoen by die gasheer en haar antwoord was dat dit maar die gevolg is van die donker binne-afwerking. Nee, die ligte was te swak om te belig. Die groot venster was aan die binnekant vuil. Ons het dit self skoongemaak. Die TV en dekodeerder kon ons nie aan die werk kry nie. Baie goeie WiFi-verbinding.

Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg 85, The Wex 829, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo6wSJnr4HIxJLZlgwh9GWfcumYHFETQRgxS7rahYQ3COXIhtHn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 3) 1 5 1 4 85 Albert Road The Wex 829 7915 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9263349 18.4459834
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!