Woodstock Akkommodasie by The Wex 831 | LekkeSlaap
+46

The Wex 831

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg 85 , The Wex 831, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Wex 831 is ‘n selfsorgwoonstel in ‘n ikoniese gebou met 9 verdiepings, wat woonstelle, winkels en ‘n boetiekhotel insluit. Dis ideaal vir enige gaste, van studente tot sakereisigers.

Dié woonstel het slaapplek vir 3 en beskik oor ‘n oopplan-leefarea, -kombuisie en -slaaparea. Die slaaparea word deur glas geskei en het ‘n dubbelbed. Die badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 en die sitarea het ‘n gemaklike rusbank en ‘n platskerm-TV teen die muur. Die rusbank kan uitvou en bied slaapplek aan die derde gas. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gebou bied ‘n buite-swembad, restaurante, kroeë, ‘n gemeenskaplike sitkamer, geriefswinkels, binnenshuise tuin, gimnasium met ‘n uitsig oor die sondek, wassery, gratis parkeerplek en 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by The Wex 831 sluit in:

Dubbelbed Enkelslaapbank
Area
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir The Wex 831
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Albertweg 85 , The Wex 831, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Wex 831 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 3)
Vanaf R400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg 85 , The Wex 831, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsUydHq1adjqkUbBfFGO5BFqAO2vJU9CfuH8bEoGI4RFfELdn8z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 85 Albert Road The Wex 831 7915 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9263349 18.4459834
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za