LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Wex 831 | LekkeSlaap
+46

The Wex 831

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 185 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
The Wex 831
Selfsorg
Huisreëls

Die swembad op die vierde verdieping is tussen 07:00 en 19:00 oop.
Stiltetyd in die gebou is tussen 22:00 en 07:00.
Geen partytjies of misbruik van verbode middelle word op die perseel toegelaat nie.
Rook is verbode in die gebou. Rokers kan op die stoep op die vierde verdieping by die swembad en kroeg rook.

Slegs essensiële werkers mag bespreek en moet 'n geldige permit en 'n CIPC-sertifikaat toon.



Let asb. dat ons ID's benodig voor die inklokdatum. Dit is bloot vir veiligheidsdoeleindes sodat gaste toegang tot die gebou kan verkry en vir gesondheidsdoeleindes in die geval van natuurrampe of 'n brand sodat ons kan weet wie almal in die gebou is.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg 85, The Wex 831, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjXkUMHRFhPYKrMH4wPbyO2DU15gnJvdMSwcq80QVZtrtWI3bfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag(plek vir 3) 2 5 1 5 85 Albert Road The Wex 831 7915 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.9263349 18.4459834
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!