Woodstock Akkommodasie by The Wex 834 | LekkeSlaap
+14

The Wex 834

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg 85, The Wex, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Wex 834 is in Woodstock en het 'n uitsig wat al die pad tot by die hawe strek. Dis die ideale verblyf vir sakereisigers of 'n gesin van 4 wat Kaapstad besoek.

Dié moderne woonstel is op die 8ste verdieping en het 2 slaapkamers waarvan 1 na die balkon lei. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel.

Die sitarea het 'n TV en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die area. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar en die woonstel word 1 keer 'n week skoongemaak.

Die gebou het 24 uur-ontvangs en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en 'n gimnasium. Die gemeenskaplike wassery is op die eerste verdieping. Privaat parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by The Wex 834 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Albertweg 85, The Wex, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg 85, The Wex, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48872bbb2c1b7cb24aafa1e6fe2ed87b50e12fca4dee8cbda61063b0587168c7f013835f3253f420bc431afb06dede2b2610?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 4) 85 Albert Road The Wex 7915 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.926321 18.445975
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za