The Whale Cove

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Whale Cove bied verblyf in selfsorg-ateljeewoonstelle in De Kelders, Gansbaai. Die eenhede is ideaal vir 'n paartjie of ouers met 'n kind wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander geriewe.

Die akkommodasie by The Whale Cove word aangebied in 2 oopplan-eenhede. Die slaapkamer-areas beskik oor 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank wat ideaal is vir 1 kind. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, 'n tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Geriewe in albei eenhede sluit gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in.

Die eiendom het ook 2 draagbare braaigeriewe om van gebruik te maak en daar is parkeerplek vir voertuie. The Whale Cove is binne stapafstand vanaf die strand, winkels, restaurante en verskeie doendinge soos haaihokduik, visvang en walviskyk in seisoen.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Whale Cove gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R675 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false