Witsand Akkommodasie by The Whale Place | LekkeSlaap
+17

The Whale Place

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat 1014, Duine Park, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Whale Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde vierslaapkamer-vakansiehuis met ongelooflike see-uitsigte. Die huis is op die strand in Witsand en het 'n privaat paadjie na die strand. Die huis is op die klein Duine Park-landgoed, nie ver van die getypoel af nie.

Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamers is op die grondverdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Die vierde slaapkamer het 'n aparte ingang en het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer en kombuisie. Die kamer lei na 'n binnehof met ingeboude braaigeriewe.

Die oopplan-kombuis, -sitarea en eet-area is op die boonste verdieping asook die braaidek en 'n tweede dek wat na die see front. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof en mikrogolf toegerus. Daar is 'n TV in die sitarea. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by The Whale Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Whale Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Tunastraat 1014, Duine Park, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Whale Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat 1014, Duine Park, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALsZ9nFC67XFrD9PhGM7K6qUv3ncAOAuvYNpriWmPqVRqjbIfw6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 1014 Tuna Street Duine Park 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.391920043539 20.863112211227
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za