The Whales Tale

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 10 % af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 13 Jan 2020 tot 2 Des 2020.

Beskrywing

The Whales Tale bied troeteldiervriendelike verblyf in 'n selfsorgstrandhuis in Amanzimtoti. Dié smaakvol versierde drieslaapkamerhuis is 300 m vanaf die strand en bied 'n see-uitsig.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -opwasarea, -sitarea en -studeerarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en stort- en badgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is met 'n elektriese oond, gasstoof, mikrogolfoond , koffiedompelpot, ketel en 'n etenstafel met sitplek vir 6 toegerus. Die sitkamer het 'n TV met DStv-Explora. WiFi is ook beskikbaar.

Die huis het 'n swembad en 'n stoep met buitemeubuels en braaigeriewe. Hier kan gaste hulle oggendkoffie geniet terwyl hulle na die sonsopkoms kyk en na die gedruis van die branders luister. Gaste kan ook die oorvloed voëllewe geniet en kan die voëls met voëlsaad wat voorsien word voer.

Slaapplek

'n Bespreking by The Whales Tale sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Whales Tale gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 R1 650 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 13 Jan 2020 tot 2 Des 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za