Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The White Giraffe River Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fickstraat 12, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The White Giraffe River Cottage is een van die beste selfsorg-eenhede wat jy in die dorp kry. As jy op soek is na verblyf wat sentraal geleë is naby al die winkels, galerye en eetplekke waarvoor Parys so bekend is, maar ook 'n ongelooflike uitsig oor die rivier wil hê, dan is dié plek perfek vir jou!

Die selfsorghuis beskik oor 2 verdiepings. Die grondvloer het 2 dubbelkamers wat elkeen hul eie en suite-badkamer het. Die hoofslaapkamer het Franse deure wat toegang bied tot 'n klein binnehof met veiligheidshekke sodat jy saans met die strelende klanke van die rivier kan slaap.

Daar is 'n oopplan-kombuis en -eetarea wat ten volle toegerus is vir selfsorg. Die kombuis- en eetarea het konsertinadeure wat die voorkant van die huis laat lei na die groot patio wat uitkyk op die rivier.

Die boonste vloer, wat ook oopplan is, het 'n sitkamerarea met 'n platskerm-TV en 2 slaapbanke. Daar is ook sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het parkeerplek van die straat af vir minstens 2 voertuie beskikbaar.

Die dorp se hoofstraat is net 5 minute se stap weg, so gaste kan maklik stap, iets gaan drink en in die winkels wil rondsnuffel.

Slaapplek

’n Bespreking by The White Giraffe River Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 84 resensies vir The White Giraffe River Cottage
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 264

Jaar gelys 10

Ligging

  • Fickstraat 12, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink The White Giraffe River Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fickstraat 12, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlvgkecOz7UXyzLubjHmehgrtqflCulPsVjqJAnxYPVCuEkzriV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 84 5 1 4 12 Fick Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895897775996 27.458818234463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem