Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The White Giraffe

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schilbach-straat 5, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The White Giraffe is in die bekoorlike dorpie, Parys, geleë en bied selfsorgverblyf vir tot 8 gaste. Die gastehuis is 'n uur van Johannesburg af, is in die Vredefort Koepel Wêrelderfenisgebied geleë en bied 'n lieflike, stil atmosfeer binne maklike bereik van die middedorp en die rivier.

Daar is 3 dubbelslaapkamers, 2 met en suite-badkamers en nog 'n aparte badkamer. Daar is nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die huis beskik oor 1 en suite, 'n ekstra en suite-dubbeleenheid en die hoofbadkamer, 'n sitkamer met DStv en 'n groot eetarea. Die kombuis is volledig toegerus. Die tuin met braaigeriewe word goed in stand gehou en daar is 'n swembad en boma/braai. Die perseel het ’n boorgat met skoon water, so wateronderbrekings is nie ’n kwessie nie.

Gaste kan ook slegs die kamer bespreek. Ons nuutgeboude en suite-dubbeleenheid is 'n aparte selfsorgeenheid en het 'n TV, en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer het 'n privaat tuin, braaigeriewe en sy eie parkeerplek.

Parys bied 'n reeks doendinge wat om die magiese Vaalrivier draai en die omliggende pragtige landelike gebied. Die dorp is bekend vir sy baie stylvolle plekke om te eet en drink en die meeste sal nie jou sak seermaak nie. Die bekende perdeskou-arena en Gholf-eiland is ook 'n gunsteling onder besoekers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 178 resensies vir The White Giraffe
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Schilbach-straat 5, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink The White Giraffe het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schilbach-straat 5, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA031417cfd0c1b894c4d7fd71b0c71940944fd6ec3630ff690254a07147f5553f2fe52a30e0290ed03c44f834838d03a78a43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 178 5 1 5 5 Schilbach Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.916931362085 27.446630597078