The White House @ Kommetjie

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod

Ontvang 'n gratis ontbyt (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jan 2020 tot 29 Feb 2020.

Beskrywing

The White House @ Kommetjie is hoog teen die berg geleë met ’n uitsig oor die rustige kusdorpie Kommetjie.

Die Sea View-kamer het ’n kombuisie wat volledig toegerus is met ’n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooste, eetgerei en breekware, asook ’n balkon.

Die Mountain-kamer het toegang tot die hoofhuis. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Verder het die kamer tee-en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, waaier en 'n kluis. gaste het toegang tot 'n yskas in die spens en die hoofkombuis. Die lei na die boonste sitarea en eetkamer met toegang tot die boonste balkon wat ideaal is vir braai en skemerkelkies.

Gaste kan gebruik maak van die Weber-braai en gasbraai asook die potjiekospot. Etes kan gereël word, maar daar is ook verskeie sonderlinge restaurante en koffiewinkels naby The White House @ Kommetjie.

Die perseel is 600 m vanaf Langstrand wat bekend is ’n branderplankry. Kommetjie, met sy rustige atmosfeer en pragtige natuur is sowat 50 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en dis gerieflik geleë vir gaste wat die Kaapse Skiereiland en omliggende area wil verken. Paarl, Stellenbosch en Franschhoek se wynlande is slegs 80 km van Kommetjie af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The White House @ Kommetjie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Ontvang 'n gratis ontbyt (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jan 2020 tot 29 Feb 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za