LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The White House | LekkeSlaap
+14

The White House

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapmanlaan 53 , Mountain Side, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The White House is 'n selfsorgwoonstel wat in die stil Mountain Side-buurt in Gordonsbaai geleë is en 'n lieflike see-uitsig bied. Dis naby die strand, winkels en voetslaanroetes. Die woonstel is op die eienaar se perseel en het 'n privaat ingang.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n lieflike kombuis, eetarea en sitkamer. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar. Ongelukkig is die perseel nie geskik vir kinders of mense met gestremdhede nie.

Amazing View is 60 km vanaf die Kaapse middestad en 40 km vanaf die lughawe. Die eiendom is net 'n entjie vanaf verskeie wynplase, kosmarkies, die Strand en Somerset-Wes. Hermanus is 70 km ver en is die ideale daguitstappie waar jy in seisoentyd kan walviskyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir The White House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Chapmanlaan 53 , Mountain Side, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink The White House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapmanlaan 53 , Mountain Side, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3ZTczZGQ2LWJlZjEtNGY0MS04YjU3LTUxMWIxYmQ2MWJmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 53 Chapman Avenue Mountain Side 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.16081 18.87625
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!