Cannon Rocks Akkommodasie by The White House | LekkeSlaap
+26
+26

The White House

Selfsorg
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-weg 172, Cannon Rocks , 6186, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The White House is in die hoofstraat in Cannon Rocks geleë met toegang tot die strand oorkant die pad. Verblyf word in die hoofhuis en woonstel aangebied.

Die hoofhuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eetarea het sitplek vir 7 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Daar is ook 'n kuierarea met 'n binnebraai en sitplek.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Die woonstel lei na 'n lieflike gemeenskaplike stoep met 'n uitsig oor die omheinde agtertuin.

Albei eenhede lei na die lieflike gemeenskaplike agtertuin met braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Alice-weg 172, Cannon Rocks , 6186, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-weg 172, Cannon Rocks , 6186, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53ff9e1ea6a70451af09116f90e14921218a022f969d3c28697bac69340a525c63eb51a727846b24758ec075203918ecc75d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 172 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.750544 26.53776
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za