LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The White Rose Guest House | LekkeSlaap
+13

The White Rose Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campbell-straat 3, Jan Cilliers Park, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The White Rose Guest House is in Welkom geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, 'n gesin of 'n oornagstop. Dis naby verskeie winkels, restaurante, geriewe en hooftoegangsroetes.

Die huis beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n ekstra enkelbed vir 'n ekstra gaste in die sitkamer.

Gaste het toegang tot 'n privaat braai-area en veilige onderdakparkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by The White Rose Guest House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir The White Rose Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Campbell-straat 3, Jan Cilliers Park, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink The White Rose Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campbell-straat 3, Jan Cilliers Park, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzahC6981aPNhZn1W8nslBmQeSxPDcfNK4nTUFAma8fv9XwDoKH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 3 Campbell Street Jan Cilliers Park 9459 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.9893 26.74277
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!