The Whitehouse Inn
68 resensies
Gastehuis
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-straat 17, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R280 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
The Whitehouse Inn is gerieflik in Sutherland se hoofstraat geleë en is die ideale plek vir gaste wat op soek is na warm gasvryheid, sonskyn-somers en winters met koue sneeukomberse. Die historiese gebou is omskep om reisigers heerlike akkommodasie te bied. Ons het 'n verskeidenheid kamers wat in verskillende behoeftes sal voorsien. Ons bied slaapplek aan 11 gaste en die verblyf is ideaal vir gesinne en groepe.
Gaste kan ontbyt, middagete, asook aandete by die restaurant op die perseel nuttig. Daar is ook 'n gelisensieerde kroeg vir drankies.
Kom kuier in die koudste dorp in die land. Ons gasvryheid sal jou hart warm maak.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.3 uit 5van 68 resensies vir The Whitehouse Inn
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ligging
- Piet Retief-straat 17, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink The Whitehouse Inn het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sutherland Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-straat 17, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom