Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whyte House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aimee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 57 resensies vir The Whyte House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rudolph D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo-verwagting.

Ons slaap baie oor op Graaff Reinet en is vertroud met die meeste beskikbare akkommodasie op die dorp en The Whyte House was 'n aangename verrassing. Die gasheer en sy vrou was baie vriendelik en hulpvaardig, die kamer ruim, skoon en volledig toegerus (dalk met uitsondering van 'n TV), 'n lekker bed en die ontbyt was heerlik. Ons het veilig gevoel by die gastehuis (ook tot die parkering) en die WiFi het goed gewerk. Ons kan The Whyte House met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Analda U - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Analda U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontbyt. Gasheer vriendelik. Stoele op patio in swak toestand.

Eiendom is oud. Stortvloer is 'n risiko!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whyte House se terugvoer

Thank you for your review, Analda. It would have been very helpful if you had let us know there was an issue with the chair, so we could replace it immediately, which we have now done. Best regards, Aimee.

The Whyte House
Desirée T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desirée T
Enkelreisiger

Our stay was very comfortable, good value for money. Nice and quiet surroundings. Great breakfast.

We wanted an overnight stay that was out of the hustle and bustle but still close enough to spend time in the town. Exactly what we were looking for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whyte House se terugvoer

Thank you so much for this kind review! We are thrilled you enjoyed your time with us and that it ticked all your boxes. All the best, Rob & Aimee

The Whyte House
Pieter C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Fantastiese diens en uitstekende ligging.

Ons het die jaarlikse Interskole bygewoon en die ligging was absoluut ideaal. Die kamers en fasiliteite was baie goed en gerieflik. Ons gasheer en gasvrou het ons vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die ontbyt was voortreflik en heerlik. Ons sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whyte House se terugvoer

Beste Pieter, dankie vir die vriendelike resensie. Dit was vir ons 'n groot plesier om jou gesin by ons te hê. Julle was wonderlike gaste en ons wil julle graag weer huisves. Alles van die beste Rob en Aimee

The Whyte House
Chrisna Smit S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna Smit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase aan die einde van 'n baie lang reis.

The Whyte House se personeel het uit hulle pad gegaan om ons te versorg na 'n baie lang reis. Ons het eers na 22:00 gearriveer a.g.v. padsluiting. Reeds lank na inklok-tyd. Die gasheer het ons gul ontvang! Heerlikste slaap ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whyte House se terugvoer

Thank you very much, Chrisna, for your lovely review! My apologies for the late response. We are so glad you enjoyed your stay! All the best, Rob & Aimee.

The Whyte House
Christa V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dadelik tuis gevoel. Die ontbyt verdien melding.

Rob en Aimee, julle slaag daarin om die kulturele atmosfeer van Graaff-Reinet, ook met die opset van julle gastehuis te beaam. Dankie vir persoonlike aandag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whyte House se terugvoer

Dear Christa, thank you so much for your kind words. It was such a pleasure to host a lovely couple like you two. We are glad you enjoyed your time with us and would be wonderful to see you in the future again.
Take care and best regards.
Rob and Aimee

The Whyte House
Hanti K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanti K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay!

Friendly hosts, lovely stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whyte House se terugvoer

Dear Hanti, we are thrilled you enjoyed your stay! Was lovely to have you here. Take care Rob & Aimee

The Whyte House
Johan F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en gemaklik.

Gasvryheid hoog. Pragtige gastehuis en heerlike, groot ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whyte House se terugvoer

Thanks, Johan for the lovely review. We are thrilled you enjoyed your stay! Take care Rob

The Whyte House
Susan A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful surroundings and friendly hosts. Great breakfast.

Lovely decor with great garden and pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fritz P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz P
Gesin met tieners

Aangename rustige verblyf.

Vriendelike personeel. Goeie ligging vir Vallei van Verlatenheid. Lekker ontbyt op 'n pragtige stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whyte House se terugvoer

Dear Fritz, we are so happy you enjoyed your stay. You were a pleasure to host. Take care and best regards. Rob & Aimee

The Whyte House
Faye S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faye S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Service was great amd the breakfast was 5 star, thank you.

The photos do represent the space, however, it must be noted that the honeymoon apartment is upstairs. . The toilet is in the open-plan, so no door.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whyte House se terugvoer

Dear Faye, thank you very much for choosing to stay with us and we are so glad you enjoyed the breakfast. Take care and best regards. Rob & Aimee

The Whyte House
Wilna P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna P
Gesin met tieners

Excellent!

Friendly hosts with great suggestions! Loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whyte House se terugvoer

Dear Wilna , it was such a pleasure having you all stay with us. We hope the rest of your holiday was brilliant. Take care & best regards. Rob & Aimee

The Whyte House
Kerryn L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kerryn L

Incredible setting and beautiful house. So peaceful.

We arrived after a 9-hour journey and immediately felt clam and relaxed once we arrived. Rob and Amy are super hosts. Our only disappointment was they we were only there for one night!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whyte House se terugvoer

Dear Kerryn, it was such a pleasure to host you, even if only for the night! We are so glad you enjoyed your stay! Take care and best regards, Rob & Aimee

The Whyte House
Ralf G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ralf G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and excellent service.

Breakfast was fantastic!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whyte House se terugvoer

Dear Ralf, thank you for your review. It was such a pleasure to have you stay with us!. Take care & best regards, Aimee

The Whyte House
Morne D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagbestemming op pad terug Gauteng toe.

Ons was aangenaam verras deur die vriendelike ontvangs, skoon kamer en behulpsaamheid van die eienaars. Kan The Whyte House beslis aanbeveel. Veilige oornagparkeerplek ook!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whyte House se terugvoer

Baie dankie Morne! It was such a pleasure having you stay with us and we are so glad you were comfortable! Take care and best regards, Rob & Aimee

The Whyte House
Reinette C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reinette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Effens teleurstellend.

Alhoewel ons 'n heerlike ontbyt geniet het wat deur Aimee voorberei is, was al die geriewe in die kamer waarin ons oornag het, volgens ons nie op standaard nie en het opknapping nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paulo N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulo N
Enkelreisiger

Overnight stay while on the way to St Francis Bay.

It is a great place, the service is excellent, met the owners and got suggestions on local restaurants for the evening dinner. Breakfast was great, with Denise preparing a delicious omelet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons nodig gehad het - gerieflik, netjies, skoon en baie goeie en vriendelike diens.

As oornagslaapplek bied The Whyte House die regte pakket aan. 'n Goeie restaurant is ook loopafstand van die huis. Die ontbyt en vriendelike diens het die verblyf spesiaal gemaak. Goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minnette W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig!

Almal is baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige plek met pragtige uitsig! Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf in Graaff-Reinet.

Pragtige kamer, supergemaklik en 'n heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri E
Gesin met tieners

Wat 'n lieflike plek, oase na die lang pad.

Ons is vriendelik ontvang, dadelik 'n rustige, ontspannende atmosfeer beleef. Vir seker van nou af ons gereelde stop/oorslaap op pad Kaap toe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques Francois F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques Francois F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon met vriendelike eienaars.

Kamerspasie en badkamer groot en gerieflik. Groot stoep vir aangename ontspanning, voel lekker met 'n plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en aangenaam.

Baie stil en rustig, ideale oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdaleen S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ruim, gerieflike kamer in die mooiste gastehuis.

Die gastehuis is pragtig ingerig en die stoep 'n groot bonus. Die drinkgoed en versnaperinge op die stoep was groot bederf. Rob, die eienaar, was deurentyd byderhand met wenke oor die omgewing en Denise het in al ons behoeftes voorsien. Die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan B

Uitsonderlike ligging, pragtige argitektuur.

Nie net was die ontvangs, die diens, ontbyt, ligging en vriendelikheid uit die boonste rakke nie maar die kamer uitleg, hoë kwaliteit linne en slaap geriewe was gelykstaande aan die van 'n 5 ster-hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Baie rustig en stil, groot kamer, skoon en gerieflike bed, ontbyt was heerlik Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid in 'n pragtige dorpie.

Rob is 'n fantastiese gasheer en die slaapplek is uitmuntend! Ek beveel dit graag aan. Heerlike eetplekke naby die gastehuis in die pragtige dorpie Graaff-Reinet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, ruim en netjies.

Ons het heerlik oorgebly by die Whyte House. Lekker stil omgewing met 'n mooie uitsig op die berg. Die kamer asook die badkamer is heerlik ruim en ons het alte lekker geslaap op die groot bed. Die ontbyt was heerlik en so mooi voorgesit. Baie dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jayne H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, peaceful and friendly.

We thoroughly enjoyed our stay, the staff and owner were very friendly. The rooms are spacious, clean and beautiful. The breakfast was a feast. Picture perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Telri S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in pragtige tuin.

Ons sal definitief weer hier gaan bly as ons Graaff-Reinet toe gaan. Die bed was perfek, sag en mooi opgemaak. Die kamer was groot en daar was selfs 'n yskassie en haardroër. Daar was vars brood en muffins gebak vir ons ontbyt. Die swembad was ook vreeslik lekker na 'n lang dag se ry. Ons kyk vorentoe om weer by The Whyte house te kan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-pierre S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense.

Baie oulike plekkie, netjies opgemaak. Naby aan die punt van die dorp en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anke B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike bederf om by The Whyte House te bly - alles is pragtig en outentiek.

Rob en Aimee het ‘n wonderlike plek. Beslis ‘n moet indien jy deur Graaff-Reinet gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome and peaceful.

Professional staff, great environment, clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik en rustig.

Professionele personeel, goeie omgewing, skoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marine T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste oornagplek op pad Kaap toe.

The Whyte House was definitief die beste plek om ons vakansie na die Kaap af te skop. Ons het net na 17:00 in Graaff-Reinet arriveer na 8 ure se ry uit Johannesburg en is baie vriendelik deur ons gasvrou gegroet. Ons kamer is aan ons gewys en sy het selfs aandete opsies voorgestel. Die gastehuis is rustig, baie netjies en die swembad was die lekkerste verfrissing na die lang ry. Die kamer het alles wat mens nodig het en ons het gewens ons kon nog 'n aand oorslaap om bietjie van die stad se gejaag af te skud. Die ontbyt was heerlik en ons was weereens verstom deur die gasheer en -vrou se gasvryheid. Die kombuispersoneel en Penny die hondjie wat kom groet het, was baie vriendelik. Die mini-bar voorraad is soos die uit 'n hotel en daar kom niks kort nie! Ons sal definitief in die toekoms weer daar oorslaap en dan sal ons ten minste twee aande bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joggie P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joggie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en groot kamers vir ons verblyf.

Aangename tydjie in Graaff-Reinet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige en rustige plek! Ons het dadelik tuis gevoel na 'n vriendelike ontvangs deur die eienaars, in geheel 'n wonderlike ervaring en die ontbyt in die groot vriendelike eetkamer was 'n groot bederf!

Ons het in die wittebrood-suite gebly. Dit was baie spesiaal en ons het ons verblyf baie geniet. Die gastehuis is pragtig, alles is self deur die eienaar ontwerp, gebou en gemeubileer - dus is dit so uniek en besonders. Die ontbyt was 'n groot bederf aan die groot tafel in die ruim eetkamer. Ek hoop werklik ons sal weer 'n draai kan maak by The Whyte House!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdel V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Pragtige plek. Rustig en stil. Eienaars is interessant en vriendelik. Soveel aandag aan detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eva T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place.

We sadly only spent one night, not enough time to visit properly, the town is very pretty and we felt safe and well looked after.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duncan S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duncan S
Saam met vriende

Baie mooi.

Badkamer kan aandag kry. Daar is nêrens plek om jou badgoed neer te sit indien jy wil bad nie. Plek om nat handdoeke op te hang ook min. Verder, lieflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelis V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis V
Saam met vriende

Uitmuntende Graaff-Reinet-styl en elegansie.

Veilige parkering en in 'n aangename area. Gasheer en gasvrou ontmoet ons persoonlik direk met aankoms. Die plek is 'n oase. Die kamers is ruim met mooi geriewe, en The Whyte House behou die Graaff-Reinet tradisie van 'n stylvolle herkoms. Ontbyt is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Judy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Druk van water in badkamer baie swak. Was geen water in warm kraan volgende oggend. Moes klaarkom sonder bad of stort. Geen ekstra benodigdhede in kamer bv. tissues, snippermandjie, ens. Kon wel koffie maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie bevredigend.

Kombuis was nie toegerus vir selfsorg nie. By spieël kan daar gerus ‘n tafel of blad aangebring word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en diens.

Heerlik gebly en sal vir seker terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dis 'n goed geleë gastehuis. Lekker ruim stoep met uitsig oor die berg en swembad. Gerieflike kamer. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie gasheer, lekker ontbyt, vriendelike personeel en ruim gerieflike kamer.

'n Rustige, privaat omgewing met 'n pragtige tuin. Reg teenaan die berg. 'n Gesellige gasheer wat aandag gee aan sy gaste se behoeftes. Vriendelike personeel en 'n ruim, mooi, gerieflike kamer met 'n wonderlike bed. Lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful accommodation. Fantastic service! Go there!

Highly recommended, will go back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
J B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en op die hande gedra.

Die kamers is ruim. Geen TV en ons is op die hande gedra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P
Saam met vriende

Na `n lang dag vanaf Pretoria `n ideale oornag plek in Graaff-Reinet.

Maklik om te bereik, en goed geleë in die stiller deel van Graaff-Reinet, hoewel binne stapafstand van heerlike eetplekke soos bv. Polka Kafee. Roz ontvang jou gul en hartlik, en die kamers is pragtig gemeubileerd en goed uitgelê met `n rustige atmosfeer deur die tuin en lekker stoep geskep. Ontbyt was heerlik, bedien deur vriendelike jong dames van Graaff-Reinet, wie nie omgee om Afrikaans met jou te praat nie. Parkering is genoeg, maklik om in en uit te kom, en sekuriteit is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Pragtige, luukse akkommodasie ondersteun deur puik, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans U - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans U

Baie lekker verblyf en ontbyt. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel!

Ons het baie lekker by The Whyte House gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Barend G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was goed maar die kliëntediens was pateties.

By ontbyt was ons uitgesluit want daar was mense by die ontbyttafel so ons was uitgesluit en moes wag tot hulle stap. Dit was 'n bad ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whyte House se terugvoer

Hi Barry,

I am terribly sorry to hear about this, it seems very strange that you were 'locked' out. There definitely seems to have been a misunderstanding somewhere along the line.

We like to serve breakfast to all our guests together at the main table but I understand some people prefer to eat alone and we are always more than happy to seat our guests elsewhere. It is very unfortunate that this experience spoiled your overall experience at our Guesthouse.

Our apologies.

Regards,
Nicola Whyte

The Whyte House
Mark B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ek sal nie almal by een tafel laat eet nie! 'n Mens will alleen met jou mense eet. Meer handdoeke in kamer en kragproppe vir elektriese toebehore soos selfoon en i-pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is 'n pragtige en rustige plek wat rus vir die siel bied!

Ek sal dit definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettienne D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike stopover op pad Kaap toe.

Heerlike plek na 'n lang dag se reis om net lekker nagrus te geniet vir die volgende deel van jou reis. Ons het heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duncan S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan S
Gesin met tieners

Pragtige omgewing, vriendelike eienaars, interieur onopgesmuk maar baie stylvol.

Kinders het die swembad terdeë geniet en die oulike hond het saam baljaar. Ons het ook die heerlikste aandete met al die groente vars uit die tuin, met twee Duitse gaste geniet. Pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vriendelike diens.

Het baie lekker gebly, was rustig en 'n goeie plek om oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 55A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjZWEzYjZkLTc0NTAtNGYwNi05MDhmLWE5OGM4YzFhOWM3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 55A Park Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.248787585754 24.52694059259
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem