LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Wild Coast Tented Lodge | LekkeSlaap
+60

The Wild Coast Tented Lodge

3 resensies
Tentekamp
Safaritent
Vanaf R1 990
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim seiltent het 'n interne hoogte van 2 m en bied slaapplek vir 2 volwassenes. Elke tent het 2 driekwartbeddens met duvets en kussings asook 'n privaat en suite-chemiese toilet en 'n warmwaterstort. Handdoeke, stortjel, haaropknapper en hand- en lyfroom word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt ingesluit

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesin-safaritent
Vanaf R2 780
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • 4 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim gesintent het 'n interne hoogte van 2 m en bied slaapplek vir 4 gaste. Die tent het 2 driekwartbeddens met duvets en kussings, asook 2 voubeddens met sponsmatrasse, slaapsakke en kussings. Elke tent het 'n privaat en suite-chemiese toilet en 'n warmwaterstort. Handdoeke, stortjel, haaropknapper en hand- en lyfroom word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt ingesluit

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mapuzi-riviermond, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0OWQzODA2LWIxNWEtNGQ2My1iMDVkLWEwM2Q1ZGMzMWNhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 990  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Mapuzi River Mouth Coffee Bay 5082 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.969467 29.167588
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!