Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wild Olive Guest House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Mrt 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jim van der Merwe 81, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 380 R1 104 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Wild Olive Guest House bied luukse en gerieflike gastekamers. Die gastehuis is in Centurion geleë, naby verskeie winkelsentrums, restaurante, die Gautrein-stasie, en Lanseria en O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf by The Wild Olive Guest House word in 15 gastekamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer. Verder is daar ook gratis WiFi, 'n TV met sekere DSTV-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Aandete kan op versoek en teen 'n ekstra koste van Maandae tot Donderdae gereël word. Die lodge bied ook 'n gemeenskaplike sitarea, 'n swembad, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir The Wild Olive Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Jim van der Merwe 81, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink The Wild Olive Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 380
R1 380 R1 104
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 380
R1 380 R1 104
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jim van der Merwe 81, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22568a98bea4fdfb74a0df01883dabaa7168c1ea86fcf7ae1faaf9f7ab08732fa0d379def1e349d84f2893e4cf488b4258b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 380 nouVanaf R1 104 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 83 Jim van der Merwe Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.8421309 28.176028