Sandton Akkommodasie by The William | LekkeSlaap
+8

The William

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broad Acres-rylaan 1, Fourways, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Hierdie selfsorgwoonstel is in Fourways in Sandton geleë. Dit is naby Monte Casino, Dainfern Square, Fourways Mall en Cedar Square.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad en stort.

Daar is 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-eetkamer en -sitkamer. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met Netflix en gemaklike sitplek. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, koffiemasjien en mikrogolfoond. Daar is 'n Weber op die veranda en netjiese sitplek met 'n mooi uitsig.

Die landgoed het 'n gimnasium, fliekkamer, swembad, tafelsokker en muurbalbane. Daar is ook 'n restaurant op die perseel met gratis WiFi, 'n wynkelder en 'n raadsaal. Die landgoed is baie veilig met toegangsbeheer en gereelde patrollering.

Slaapplek

’n Bespreking by The William sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Deens

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir The William
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Broad Acres-rylaan 1, Fourways, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink The William het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broad Acres-rylaan 1, Fourways, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2Y2JhYzFiLTIwMjYtNGUzOS1hZDgxLTJmOGQ5YmRkN2JmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 4 persone) 11 5 1 5 1 Broad Acres Drive Fourways 2191 Gauteng 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -25.995953667274 28.017352625711
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za