The Willow Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Willow Guesthouse is in Polokwane en bied gaste gerieflike gemeubileerde kamers.

Dié gastehuis bied gaste 'n opsie van kamers wat slaapplek het vir 2 tot 3 gaste. Die kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of enkelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke kamer het 'n TV met OpenView en maak gebruik van 'n privaat of 'n gedeelde kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Let wel dat rook nie by The Willow Guesthouse toegelaat word nie. Troeteldiere word ook nie toegelaat nie.

The Willow Guesthouse is 1,7 km vanaf die Savannah Mall, 2 km vanaf Peter Mokaba Stadion, en 2,9 km vanaf die Cycad Winkelsentrum. Polokwane bied verskeie restaurante en winkels, en gaste kan 'n verskeidenheid besienswaardighede besoek soos die Polokwane Wildreservaat, Peropa Casino and Entertainment World, die Bakone Malapa Opelugmuseum, Hugh Exton Fotografie Museum en nog vele meer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Willow Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za