LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Willow Inn | LekkeSlaap
+21

The Willow Inn

Gastehuis
Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af. Geldig vanaf 2 Okt 2021 tot 31 Jan 2022.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ambleside-laan 1, Lakefield, Johannesburg, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Willow Inn is ongekunsteld en klassiek, met ’n moderne aanslag. Dit is in ’n omheinde gemeenskap in Benoni en bied gerieflike verblyf wat afgesonder voel.

Daar is 7 dubbelkamers of kamers met 2 enkelbeddens. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met basiese geriewe. Elke kamer het ook ’n TV met premium satelliet kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaiers en vensters wat pragtige uitsigte bied. Haardroërs is op versoek beskikbaar.

Die gastehuis is in ’n moderne plaasstyl versier. Daar is ’n eetarea, ’n sitarea met ’n kaggel, 2 aparte vermaakareas buite en ’n swembadarea.

Daar word elke oggend ’n warm en koue tweegangontbyt bedien. Komplimentêre WiFi is in die gemeenskaplike areas van die gastehuis beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ambleside-laan 1, Lakefield, Johannesburg, 1501, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ambleside-laan 1, Lakefield, Johannesburg, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf693a81dee8d13274087d6b26349dfb9f6d3be80c6d84b2a4f842924c8b7ab22a5f1f3bf25ea2924480456d5de25eed10b7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R450  per nag, vir 2 mense 1 Ambleside Avenue Lakefield 1501 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.18459 28.29144
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!