Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Willow

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir The Willow
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Corne P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne P
Gesin met tieners

Baie lekker huis, Hester is die beste gasteheer.

Goeie ligging, swembad, lekker plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magrieta R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magrieta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gee 5 uit 5 vir alles.

Hester was vreeslik gaaf. Sy het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Willow se terugvoer

Thank you so very much for being amazing guests.

The Willow
Annamarie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging, naby alles, ruim, skoon, netjies, vriendelike gasvrou.

Baie goeie waarde vir geld, sterk aanbeveel. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Willow se terugvoer

Thank you very much for your words and for being a fantastic guest.

The Willow
Elton S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en baie netjies.

Baie vriendelik ontvang, geen onnodige steurnis. Geen beperkings nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda V
Gesin met klein kinders

Mooi gastehuis, met al die "bells and whistles".

Ons het baie lekker gebly. Daar is al die gemaklikhede hier. Baie mooi moderne plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edian V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Die beste gastehuis waar ek nog ooit gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Saam met vriende

Ruim akkommodasie. Een badkamer is splinternuut oorgedoen. Beddens gerieflik en skoon.

Lekker stoep met braaigeriewe. Alle vensters het tralies. Goeie WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Skye L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Skye L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay!

The host was so warm and kind and welcoming. I would definitely come again. I will recommend it to anyone looking for luxury, comfort, privacy and style! Lovely all around! Thank you, Hester!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K
Enkelreisiger

Great place to stay, people very friendly and helpful.

Everything was clean and in place. Hester, the owner is a great person always making sure you are comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en in ’n stil en rustige area.

Ons het die area baie stil en rustig ervaar. The Willow was baie netjies en sal beslus weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

Hester het uit haar pad gegaan ons verblyf gemaklik en heerlik re maak. Huis is skoon, groot en gerieflik ingerig met alles wat jy kan nodig hê. Sal The Willow absoluut aanbeveel. 10/10!

100% aanbeveelbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mieder P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieder P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Very friendly and welcoming, room was very nice. The TV had an issue but we were moved to another room free of charge. The best guest house we have been at in Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene O
Besigheidsreis

Ongelooflike vriendelike mense, top diens!

Hester en haar span het ons so tuis laat voel en hulle is so vriendelik! Hul het letterlik uit hul pad gegaan om ons kuier aangenaam te maak. Ons sal The Willow definitief aanbeveel en met ons volgende sakereis sal ons definitief weer by The Willow aan klop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angus P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties. Sal beslis weer teruggaan.

Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. Gevoel soos my 2de huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgerstraat 22, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa65ace85cd6487ef3da542efc9d324100e3cd0416f9bb65c160b724286664803c87d7794fef564fa43ea4f0d0eb16a6bd493?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 22 Wilger Street Amanda Glen 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-00:00 10:00 -33.856265 18.665671