The Willows at OR Tambo Unit 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Willows at OR Tambo Unit 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is ideaal geleë sowat 10,5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dié woonstel is op die grondverdieping en het 'n privaat tuin. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met alle nodige toebehore om maaltye te kook toegerus en het ook 'n wasmasjien.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 en die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek vir voertuie. Daar is 'n oefenkamer, braai-area en swembad op die perseel. Die kompleks is ideaal geleë naby die Oos-Rand Mall, restaurante, Wild Waters Park, Emperors Palace en ander geriewe en besienswaardighede binne 'n 10 km radius. Die kompleks is minder as 1 km van die Birchwood Konferensiesentrum af.

Slaapplek

'n Bespreking by The Willows at OR Tambo Unit 2 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Willows At OR Tambo Unit 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]