The Willows at OR Tambo Unit 30

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Willows at OR Tambo Unit 30 is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is ideaal geleë sowat 10,5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort, 'n wasbak en toilet. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het gratis WiFi.

Die kompleks is omhein en het 24 uur-sekuriteit en veilige, onderdakparkeerplek. Gaste het gratis toegang tot die fiksheidsentrum, klubhuis, braai-area en swembad op die perseel. Die kompleks ook naby East Rand Mall, restaurante, Wild Waters Park, Emperors Palace en ander geriewe en besienswaardighede binne 10 km. Die kompleks is minder as 1 km vanaf die Birchwood Konferensiesentrum.

Slaapplek

'n Bespreking by The Willows at OR Tambo Unit 30 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Willows At OR Tambo Unit 30 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]