Bartlett Akkommodasie by The Willows at OR Tambo Unit 38 | LekkeSlaap
+19
+19

The Willows at OR Tambo Unit 38

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Willows at OR Tambo Unit 38 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Dié woonstel is op die grondvloer en het 'n privaat tuin, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort en 'n handewasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea het sitplek vir 4 gaste om die etenstafel en die sitarea het 'n TV met DStv-kanale. Daar is WiFi beskikbaar.

Die kompleks is volledig omhein en bied 24 uur-sekuriteit en veilige onderdakparkeerplek vir voertuie. Gaste kan gerus van die fiksheidslokaal op die perseel, klubhuis, braai-area en swembad gebruik maak sonder ekstra koste. Die kompleks is ideaal geleë naby East Rand Mall, restaurante, Wild Water Park, Emperor's Palace en ander geriewe en besienswaardighede in 'n 10 km-radius. Die kompleks is ook minder as 1 km van die Birchwood Konferensiesentrum af.

Slaapplek

’n Bespreking by The Willows at OR Tambo Unit 38 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir The Willows at OR Tambo Unit 38
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
  • Gaste dink The Willows at OR Tambo Unit 38 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACUYScb3EsPzT6RUprezzfk6jRR1UI66aQCIXlbUgIQmMuDilyX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 5 97 Viewpoint Road Bardene 1469 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.175107735366 28.25781184425
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za