25% af Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 2 Apr 2020 tot 30 Apr 2020.
Bartlett Akkommodasie by The Willows at OR Tambo Unit 7 | LekkeSlaap
+20
+20

The Willows at OR Tambo Unit 7

1 resensie
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 25% af
  • Vanaf R1 500 R1 125 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Willows at OR Tambo Unit 7 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n handstort, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het 'n TV met DStv-kanale. Die eenheid het gratis WiFi.

Dié ten volle ommuurde kompleks bied 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek vir voertuie. Daar is 'n fiksheidskamer, braai-area en swembad op die perseel. Die kompleks is ideaal geleë naby die East Rand Mall, restaurante, Wild Waters Park, Emperors Palace, en ander geriewe in 'n 10 km-radius. Die kompleks is minder as 1 km vanaf die Birchwood Konferensiesentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by The Willows at OR Tambo Unit 7 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir The Willows at OR Tambo Unit 7
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
  • Gaste dink The Willows at OR Tambo Unit 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 4 persone)
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 4 persone)
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIJioqiASs0czjTPAmqvx1FPa02oZ6FoBWy2k59PCtwmueVqKkk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 125  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 97 Viewpoint Road Bardene 1469 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.17509569953 28.257814526459
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za