LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Windmill | LekkeSlaap
+15

The Windmill

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassiesingel, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Windmill is in 'n stil straat in die kusdorp, Struisbaai. Dié eiendom is net 1,3 km vanaf die hawe en 300 m vanaf die seefront.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. In 'n oopplan-area is daar ook 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n etenstafel. Die leefarea het 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale. Daar is WiFi. Die huis het ook 'n binne-braai.

Die leefarea lei na 'n lieflike patio met 'n uitsig oor die groot omheinde tuin.

Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie handdoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by The Windmill sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Dassiesingel, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassiesingel, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaGJY8kvJNy81rlmyDUQ9A4LfVY4XjnqN506Cf8XFBAHj89McIN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 8) 37 Dassie Crescent Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.808444729241 20.053845580244
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!