The Wodehouse
Opsomming van Resensie
Daan S - Okt 2020
Gemiddeld
Very good, will stay again.
Janke S - Feb 2020
Gemiddeld
Baie netjies en gerieflik.
The Wodehouse's terugvoer
Dankie Janke. Julle is altyd welkom!
Lydia Z - Des 2019
Gemiddeld
Rustig en gerieflik.
The Wodehouse's terugvoer
Hi Lydia, Jammer dat daar nie potte of 'n spaan was nie. My bediende het heltemal vergeet om die goedjies in die kombuis terug te sit nadat sy dit gewas het. Dit sal nooit weer gebeur nie! Ons hoop om julle weer te sien !
Bertjan B - Okt 2019
Gemiddeld
Wonderlik.
The Wodehouse's terugvoer
Dankie Berjan. Ons wardeer jou terugvoring en hoop om julle weer te sien!
Johan C - Aug 2019
Gemiddeld
Bie sentraal, skoon, netjies, mooi, lieflike mense!
The Wodehouse's terugvoer
Goeie dag Johan,
Ons sien uit om jou weer te sien!
Willie N - Jun 2019
Gemiddeld
Baie gemaklik en netjies en vriendelike diens.
The Wodehouse's terugvoer
Dankie Willie, ons hoop om julle weer te sien.
Riandi J - Mei 2019
Gemiddeld
It felt like home!
Alison A - Mei 2019
Gemiddeld
Lekker rustig.
Karen K - Apr 2019
Gemiddeld
Natuur en stilte.
Johan B - Apr 2019
Gemiddeld
Veilig en netjies.
Lize-mare M - Apr 2019
Gemiddeld
Awesome!
The Wodehouse's terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle was maklike gaste en is altyd welkom by ons!
Elmarie O - Mrt 2019
Gemiddeld
Onverbeterlike verblyf.
Heidi M - Mrt 2019
Gemiddeld
Plaaslewe in die stad, ongelooflike rustige en stylvolle verblyf.
The Wodehouse's terugvoer
Dankie! Ons hoop om julle gou weer te sien.
Leonie H - Mrt 2019
Gemiddeld
Regtig uitstekend!
The Wodehouse's terugvoer
Baie dankie Leonie. Julle is altyd welkom!
Hannelie R - Feb 2019
Gemiddeld
Awesome plek om by te bly.
Reinette E - Feb 2019
Gemiddeld
Lieflike omgewing met netjiese, skoon akkommodasie.
The Wodehouse's terugvoer
Dankie Reinette, ons sal definitief nog a stoel in die kamer sit.
Ons hoop om jou weer te sien.
Pieter S - Okt 2018
Gemiddeld
Baie rustige omgewing en eienaar baie gasvry.
The Wodehouse's terugvoer
Dankie Pieter. ons sien uit om julle weer te sien!
Lelanie L - Okt 2018
Gemiddeld
Rustige pragtige landgoed. Wens ons kon langer bly.
Helena V - Sep 2018
Gemiddeld
Baie gelukkig.
The Wodehouse's terugvoer
Dankie Helena, ons sien uit om jou weer te sien.
Wynand D - Aug 2018
Gemiddeld
Nice, quite and relaxed!
The Wodehouse's terugvoer
Baie dankie Wynand. Ons hoop om jou weer gou te sien.
Jarques B - Aug 2018
Gemiddeld
Hassle free.
The Wodehouse's terugvoer
Dankie Jarques.
Riekie O - Jul 2018
Gemiddeld
Rustige omgewing met pragtige tuine en vriendelike, bedagsame gasvrou.
The Wodehouse's terugvoer
Thank you for the wonderful review, "Mi casa es su casa".
We look forward to seeing you again, and again.
Riekie O - Mei 2018
Gemiddeld
Lieflike verblyf en uitstekende waarde vir jou geld.
The Wodehouse's terugvoer
Thank you for the wonderful review. We hope to see you again.
Ilse D - Apr 2018
Gemiddeld
Netjies, gerieflik, skoon. 3 heerlike kamers met elk hul eie badkamer.
The Wodehouse's terugvoer
Baie dankie Ilse. Ons het a kombuis area ingesit.
Brandon H - Apr 2018
Gemiddeld
Wow! Wat ‘n lekker plek!
The Wodehouse's terugvoer
Baie dankie Brandon. Ons hoop om julle twee weer te sien.
Marius M - Apr 2018
Gemiddeld
Baie aangename en skoon akkommodasie in 'n baie stil omgewing.
Lees meerThe Wodehouse's terugvoer
Dankie Marius. Ons waardeur jou commente and ons sal baie bly om julle weer te sien.
Marilet S - Jan 2018
Gemiddeld
Wonderful experience. Warm hearted people who made our stay special.
The Wodehouse's terugvoer
Dear Marilet,
I am so pleased you enjoyed your stay with us. We look forward to hosting you at the next Warrior Race.
Jay K - Jan 2018
Gemiddeld
We were very pleased with all of the above items.
The Wodehouse's terugvoer
Dear Jay,
Thank you very much. You were wonderful guests and we hope to see you soon.
Annelize V - Des 2017
Gemiddeld
Baie veilige omgewing en vriendelike diens.
The Wodehouse's terugvoer
Hi Annelize and family,
Thank you for the review.
Please don't hesitate to contact us should you ever be in Johannesburg again.
You were wonderful guests to host.
Kind regards,
Melany at The Wodehouse
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Courtday-singel 20, Randjesfontein, Midrand, 1683, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom