The Woodpecker Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 30 % af

Kry 30% af. Geldig vanaf 27 Jun 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

The Woodpecker Inn is 'n luukse gastehuis in die toonaangewende Woodhill Golf and Residential Estate en bied sekuriteit van die hoogste standaard.

Die verblyf bestaan uit 7 en suite-slaapkamers met swart- en geelhoutmeubels. Die kamers het lugversorging, 'n oorhoofse waaier, gratis WiFi, yskaste, digitale kluis en 'n TV met DStv-kanale.

Ontbyt word in ons ruim eetkamer bedien. Ander maaltye is beskikbaar op versoek. Ons bied ook ekstra geriewe, soos 3 ruim leefareas, 'n kroeg en 'n swembad. Die Woodhill Country Club het 'n 9- en 18 putjie- gholfbaan, muurbal- en tennisbane, konferensiegeriewe en 'n restaurant.

Die gastehuis is na aan die OR Tambo Internasionale Lughawe en die omgewing in en om Pretoria bied verskeie ander uitstekende gholfbane. Die Gary Player en Lost City Gholfbane en die Pilanesberg Natuurreservaat is slegs 'n uur en 'n half van ons af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Woodpecker Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 R1 225 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af. Geldig vanaf 27 Jun 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]