LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Wright House | LekkeSlaap
+22

The Wright House

Selfsorg
Boonste Woonstel
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad, dubbelstort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitarea. Die eenheid het ook 'n aparte gastetoilet met 'n wasbak Daar is 'n wasmasjien, sekere DStv-kanale en beperkte LTE WiFi. Die gemeenskaplike swembad kyk uit oor die see wat gaste kan benut en die eienaar woon op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders is welkom, solank hul ten alle tye onder toesig bly, veral rondom die swembad wat nie omhein of bedek is nie. Let asb. daarop dat slegs 4 gaste per eenheid toegelaat word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swembadkothuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

Dié kothuis kyk uit oor die swembad, wat 'n uitsig het oor die pragtige Indiese Oseaan. Daar is 'n patio-area by die swembad waar gaste kan braai. Die hoofslaapkamer van die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide kamers het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n solderkmar met 2 beddens. Altwee kamers het lugversorging. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n eetarea en sitarea. Die eenheid het DStv en beperkte LTE WiFi. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir gaste om te benut, maar slegs 'n gemeenskaplike wasgoedlyn is beskikbaar. Die eenheid het 'n droograk vir klein items om droog te word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders is welkom, solank hul ten alle tye onder toesig bly, veral rondom die swembad wat nie omhein of bedek is nie. Let asb. daarop dat slegs 4 gaste per eenheid toegelaat word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 583, Brighton Beach, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASeaUMDergDMLdYfcSS4FkPh8xgqQpJnjRAk3irsS0JiOy0BRtO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag(plek vir 4) 3 5 1 5 583 Marine Drive Brighton Beach, Bluff 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.927246934137 31.015283692724
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!