Kalkbaai Akkommodasie by The Yellow Door on Windsor | LekkeSlaap
+20

The Yellow Door on Windsor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsor-weg 9, Windsor Apartments, Kalkbaai, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hierdie bekoorlike, kleurryke selfsorgwoonstel is 'n uitstekende ligging in Kalkbaai. Dis 30 m van die beroemde Olympia Cafe af waar gaste soggens 'n koffie en vars gebakte croissant kan geniet terwyl die vissersbote van die hawe af kom.

Die woonstel het 'n massiewe kandelaar wat uit honderde opgerolde glasbottels bestaan.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed.

Die beroemde kunstenaar van die Noordhoek-mosaïek, Ruark du Toit, het die opdrag gehad om 'n unieke blompatroon in die stort van die woonstel te ontwerp om kuns en funksionaliteit te kombineer. Om die ou sjarme van die woonstel te bewaar, is 'n replika van die oorspronklike toilet geskep met die bak bo die toilet. Om die toilet te spoel, is daar 'n tou aan die regterkant van die bak.

Die kombuis is toegerus met 'n kombuis-eiland, 'n groot stoofplaat, oond en 'n eettafel met 4 sitplekke. Die sitkamer het 'n TV, gemaklike rusbank, stoele en 'n koffietafel.

Slaapplek

’n Bespreking by The Yellow Door on Windsor sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Windsor-weg 9, Windsor Apartments, Kalkbaai, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsor-weg 9, Windsor Apartments, Kalkbaai, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46dd20fdaa179c367c2465690221fb5141c757d68de7115142b8dfcb31483fafcc442c7aa25b6490f18465707b898b6e4504?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 9 Windsor Road Windsor Apartments 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.127180784886 18.447573214767
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za