The Young Seagull

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Young Seagull is sowat 2 km vanaf die marina in Port Owen en dit bied gerieflike gastehuisverblyf. Die gastehuis het 'n gerieflike ligging naby restaurante en 'n Spar.

Verblyf word aangebied in 'n woonstel wat aan die kant van die instansie geleë is. Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 'n koningingrootte-bed met 'n badkamer wat met 'n stort en 'n toilet ingerig is. Ander geriewe sluit 'n yskassie, ketel, mikrogolf, eetgerei, lugversorging, gratis WiFi en 'n TV in. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na korrtermynverblyf. Die woonstel het sy eie ingang en veilige parkeerplek agter 'n hek.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, bootritte, mini-gholf, trapbootjies, voëlkyk, gholf en stappies op die strand in (sowat 2 km hiervandaan). Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Young Seagull gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false